Frikkie Coetzee

Leraar: Groeigroepe-, Inkom- & Gebedsbediening

Wat maak my opgewonde oor die bediening?

Dat God ons deel maak van sy liefdesbeweging na die hele skepping en dat ons met verwagting kan leef en met blydskap ‘n verskil kan maak in die gemeenskap in nood.

My droom vir Lux Mundi?

Dat die Goeie Nuus ons weer opgewonde sal maak en dat die hele Lux Mundi-familie saam en individueel die avontuur sal beleef om Koning Jesus werklik te volg en ander sal nooi om Hom saam te volg.

Epos: fcoetzee@luxmundi.org.za
Kontak no.: 083 222 6017