Bydraes

Ons gee dankoffers omrede ons die Here daardeur eer as ons eerste liefde! Uit dankbaarheid wy ons ons hele lewe en alles wat ons besit aan die Here.
Ons gee sodat Families die Here saam kan dien, eer en volg en ook ander sal saamnooi op hierdie opwindende reis!
Verder dien ons die Here deur met ons gawes ‘n verskil in die koninkryk, gemeente en gemeenskap in nood te maak!

Bankbesonderhede

Lux Mundi Gemeente
ABSA Menlynpark
Reknr: 2310 590 544
Takkode: 335 645
Verwysing: Dankoffer.

Debietorder vorms

img

Navrae

Kontak ons gerus met enige vrae.
685 Floris St, Garsfontein, Pretoria, 0042
Kerkkantoor Ma-Vr 08:00 - 13:00