Sondag Program
Elke Sondag is spesiaal en jy is welkom net soos jy is! Bring gerus iemand saam.
09:00 Erediens (Gemeentesentrum)
Dissipelland: 2j-Gr 6
– 2 jaar-Gr R (Kleuterterrein)
– Gr 1-3 (Jeugsentrum) | Gr 4-6 (Tent) – Gr 1-6 begin met worship in die Jeugsentrum en beweeg dan uit na lokale
09:00 Oostvallei erediens (Oostvallei saal) – Aftree oord
15:00 Sepedi-erediens (Bosaal)
17:30 Aanddiens (Jeugsentrum)
Ligweg: Gr7 – Jongvolwassenes
18:30 Crewgroepe (Gr 7-11) | Community (Gr 12, studente en jong volwassenes)