top of page
Image by Hannah Busing

Vroue

Ons vrouens is regdeur die gemeente op verskillende maniere betrokke. Ons skep wel ook unieke vrouegeleenthede!


Ons dames skakel in op Donderdae by ‘n Vrouegroep, waar hulle Bybelstudie doen en saam die lewe aanpak. Ronell Burger kom bied ook maandeliks Pitkos aan by Lux Mundi.


Ons bied jaarliks 'n Vrouekamp aan en ander unieke Vrouegeleenthede van tyd tot tyd.
Elke geleentheid is baie spesiaal en lewensverrykend. Alle vroue is welkom!

 

Navrae:
Leraar: Rayline Coetzee

082 924 6401 raylinecoetzee@gmail.com
Bedieningskoördineerder: Almarie Abraham

012 998 8801 OF erediens@luxmundi.org.za

bottom of page