top of page
Image by NATHAN MULLET
logo (swart) Landscape.png

LIGWEG Jeug
(Gr 7 - Studente)

CREWGROEPE (Gr 7-11) 

Sondae 18:30

Crewgroepe is waar ons tieners bymekaar kom, verhouding bou en leer van God en Sy Woord.
Daar is kampe, uitreike, worship en baie Hot Chocolate om na uit te sien. Kom join ons en laat jou Lig helder brand! Ons visie is om saam met ander generasies dissipels van Jesus Christus te wees wat Sy Lig laat skyn en Sy Weg aandui in ons wêreld. Saam soek ons na God se waarheid sodat ons relevante Christene kan wees wat die wêreld om ons inspireer!

COMMUNITY

(Gr 12 – studente)

Navrae:

Leraar: Marco la Grange

078 824 6966 OF mlagrange@luxmundi.org.za

Bedieningskoördineerder: Claudie Louw

 012 998 8801 OF jeug@luxmundi.org.za

bottom of page