
Rayline Coetzee
Leraar: Kinderbediening
My passie is kinders en om gesinne te beleef wat saam vir Koning Jesus volg. As ons in Dissipelland saam met gesinne kan hande vat om dit te laat gebeur. Ons gesinne lyk nie dieselfde nie (party het ‘n Ouma, of enkel mamma of pappa, of ‘n Pappa en Mamma), maar ons droom dieselfde. Ons wil dissipels grootmaak wat ‘n impak in die Koninkryk sal maak. En daarvoor vat ons hande. En ons doen dit met pret en erns.
Epos: kinders@luxmundi.org.za
Kontak no.: 082 924 6401