Marco La Grange

Leraar: Jeug, Jong Volwassenes & Familiebediening

Ek is opgewonde om saam met jong mense en gesinne in die voetspore van Jesus Christus te loop. Om in die wêreld waarin ons woon en werk ’n verskil te gaan leef sodat meer en meer mense sal begin saamstap. Ek droom saam met my kolegas en elke lidmaat van Lux Mundi na ’n gemeente wat werklik ’n positiewe verskil in mekaar se lewens maak. Wat saam die Lig van Jesus Christus in ons omgewing en wêreld laat skyn! Alle eer aan die Here!

Epos: mlagrange@luxmundi.org.za
Kontak no.: 078 824 6966