Johan Taute

Leraar: Spanleier, Eredienste, Uitreike en Geloofsvorming

Johan is ’n passievolle volgeling van Koning Jesus. Hy leef sy passie deur ander saam te nooi en toe te rus op die reis van dissipelskap.

Hy is tans Spanleier van Lux Mundi se Leraarspan, asook betrokke by die volgende Bedieninge: Erediens, Geloofsvorming, Uitreik, Bedryfsake en Gemeenskapsfeeste.

Hy bedien die Woord reeds 21 jaar in Lux Mundi gemeente en is vir 35 jaar getroud met Annalie, die Maatskaplike Werker en Uitvoerende Bestuurder by Pharos Gemeenskapsentrum (Lux Mundi se gemeenskapsbediening). Hulle het 2 volwasse dogters: Madalé (30) is ’n Bedryfsingenieur en hulle getroude dogter, Surike (28) is ’n Bemarker wat saam met haar man, Gerry, bou aan ’n Makelaarsbesigheid.

Epos: jtaute@luxmundi.org.za
Kontak no.: 083 608 4111

img

Navrae

Kontak ons gerus met enige vrae.
685 Floris St, Garsfontein, Pretoria, 0042
Kerkkantoor Ma-Vr 08:00 - 13:00