Daan Klopper

Leraar:

Wat my opgewonde maak:

  • Om die wonder te kan beleef dat ons almal deur die Heilige Gees, mekaar kan bemoedig en inspireer.
  • Die passie wat die kerk het vir die gemeenskap, veral vir die wat nog by die Here moet tuiskom.
  • Die passie wat ons leierskap en ons gemeentelede het, om God se Koningkryk in die gemeente uit te bou.

Droom vir Lux Mundi

  • Dat elkeen wat by Lux Mundi aankom, ń warm en tuiskomservaring sal hê.
  • Dat ons “honger” vir die Woord, elke dag sal toeneem.
  • Dat ons as Jesus se dissipels, mekaar sal bedien met vriendskap en omgee by elke moontlike geleentheid.