Musiek & Bands

Kry alles van die kerk se Musiek-bediening hier.

Musiek Liedjie opname

Sê jou sê

Ons is tans besig met ‘n proses in die musiekbediening waar jy vir jou gunsteling liedjies kan stem. Dit gaan ons net help om ons databasis op datum te bring. Kies jou gunsteling 5 liedjies van die lys af hier onder. Stuur dan  die nommer van jou 5 gunsteling liedjies, na erediens@luxmundi.org.za. Jy is welkom om ook voorstelle te maak vir nuwe liedere wat julle in die erediens sal wil sing.