top of page
Lapafees 1_edited.jpg

Manne

Die Mannebediening bied geleentheid aan manne om te ontmoet in ’n veilige ruimte vir geestelike groei, saamwees, avontuur en verhoudingsbou.


“As iron sharpens iron, so one man sharpens [and influences] another [through discussion]”.
Proverbs 27:17 AMP

 

Die bediening vergader elke Vrydag om 05:30 vir ’n uur lank rondom die Woord en ’n koppie koffie met kondensmelk! Avontuurkampe en toerustingsgeleenthede vir manne word ook aangebied engefasiliteer. Verder wil ons ’n bydrae lewer tot die gemeente se Familiebediening.

 

Navrae:

Leraar: Gérard Langeveld  

012 998 8801
Bedieningsleier: Willem Louw

083 321 8065 OF willemlouw@gmail.com
Bedieningskoördineerder: Almarie Abraham

012 998 8801 OF erediens@luxmundi.org.za

bottom of page