top of page
Image by Annie Spratt
Dissipleland-06.png

Kinders (2j - Gr6)

Waar klein Dissipels groot lesse leer! Lux Mundi maak erns om kinders te bedien vanuit ‘n
familiebediening en om van hulle dissipels van Jesus te maak. Ons het ‘n toegewyde span
volwassenes wat goed toegerus word om die kinders te bedien. Sondae vind Dissipelland tydens die erediens om 9:00-10:30 plaas in grootgroep- en kleingroep-formaat. Deel van die bediening is Padkafee’s, Kampe, Familie-aande, Vakansieprogram in Junie en ander kindergeleenthede.

 

Kleuters (2 jaar – Gr R): Kom ontdek speel-speel God se liefde.
Gr 1-3: Stap saam met ons deur die Storie van die Bybel.
Gr 4-6: Kom leer, luister en gaan leef!

Navrae:

Hulp-Kinderwerker: Danielle Routh

012 998 8801

Leraar: Rayline Coetzee

082 924 6401 OF raylinecoetzee@gmail.com
Bedieningskoördineerder: Claudie Louw

012 998 8801 OF jeug@luxmundi.org.za

bottom of page