top of page
Bible discussion group

GROEIGROEP

Ons beleef die wonder van familie–wees in kleingroepe deur die Gees se werk in die gemeenskap van die gelowiges. Ons inspireer, help, en leer mekaar wat dit beteken om Koning Jesus te volg in ons daaglikse lewe. Meld aan dat ons jou plaas by ‘n kleingroep van jou keuse. Skakel ook in by ons kruispad-gesprekke waar ons in groot- en kleingroep-formaat mense begelei op die avontuur om Jesus te volg as deel van ‘n geloofsfamilie.

Navrae:

Leraar: Daan Klopper

083 310 2678 OF daan.klopper@gmail.com
Kontakpersoon:

Almarie Abraham

012 998 8801 OF erediens@luxmundi.org.za

bottom of page