top of page
Image by Jack Sharp

Gebed

Ons bid vir die gemeente en gemeenskap sodat ons saam vir Koning Jesus kan volg en lig vir die wêreld kan wees. Ons bid met ‘n verwagting omdat ons glo dat die lewende God in antwoord op gebed kragtig deur sy Gees werk.

Word deel van ‘n aktiewe span voorbidders wat gebedsversoeke elektronies ontvang, by
spesifieke geleenthede aan diens is en saamkom vir gebed.

Navrae:

Leraar: Frikkie Coetzee

083 222 6017 OF fcoetzee@luxmundi.org.za
Bedieningsleier: Hendrik Graham

grhl@mweb.co.za
Kontakpersoon: Almarie Abraham

012 998 8801 OF erediens@luxmundi.org.za

bottom of page