top of page
foto 1.jpg

INKOMBEDIENING – GASVRYHEID

Ons wil alle mense met gasvrye liefde hartlik verwelkom en laat tuiskom in

Lux Mundi-familie en hulle begelei om saam Koning Jesus te volg. Raak betrokke by een van ons gasvryheidspanne wat by eredienste en ander geleenthede mense verwelkom by die Gemeente.

Gasvryheidspanne:

Verwelkom by eredienste

Nuwe lidmaat toonbank

Tee en koffiebediening by die kombuis

 

Navrae:
Leraar: Frikkie Coetzee

083 222 6017 OF fcoetzee@luxmundi.org.za

Bedieningsleier: Stephanie Engelbrecht

 stephanie@gmail.com
Bedieningskoördineerder: Almarie Abraham

012 998 8801 OF erediens@luxmundi.org.za

bottom of page