top of page

Bedieninge

Men in Suits

Die Mannebediening bied geleentheid aan manne om te ontmoet in ’n veilige ruimte vir geestelike groei, saamwees, avontuur en verhoudingsbou.

Image by Kristina Paparo

Ons wil alle mense met gasvrye liefde hartlik verwelkom en laat tuiskom in Lux Mundi-familie. 

Image by Fa Barboza

Ons bid met ‘n verwagting omdat ons glo dat die lewende God in antwoord op gebed kragtig deur sy Gees werk.

Image by Matheus Ferrero

Ons inspireer, help en leer mekaar om Koning Jesus in ons daaglikse lewe te volg. Sluit aan by 'n kleingroep van jou keuse.

Image by Joshua Onadipe

Lux Mundi is ’n Missionale gemeente, daarom glo ons dat die Here alle gelowiges roep en stuur om sy Ligdraers in die wêreld te wees.

Image by Fernanda Matos

Pharos Gemeenskapsentrum. Jy kan deel wees van ons voetspoor in die gemeenskap. Ons nooi jou uit om saam met ons die nood in ons omgewing te verlig.

Eredienste.jpg

Eredienste is die hart van Lux Mundi gemeente, waar ons saam as geloofsfamilie die Here aanbid, loof en prys.

Oggende @ 09:00

Aande @ 17:30

Image by Becca Tapert

Lux Mundi vroue doen saam die lewe en geloof wat 'n aanpak maak. Elke geleentheid is baie spesiaal en lewensverrykend.

Happy Senior Couple

Ons wil ‘n tuiste skep vir Seniors waar hulle op ‘n gemaklike manier hulle lewenservaringe kan kom deel.

Image by Edwin Andrade

Daar is kampe, uitreike, worship en baie Hot Chocolate om na uit te sien. Kom join ons en laat jou Lig helder brand!

kids.jpg

Waar klein Dissipels groot lesse leer! Lux Mundi maak erns om kinders te bedien vanuit ‘n familiebediening en om van hulle dissipels van Jesus te maak.

Image by Firmbee.com

Het jy 'n vraag oor enige van ons bedieninge?

bottom of page