Raak betrokke

Ons is baie opgewonde oor ons 40 dae-veldtog, “Om soos God te kyk…”, wat Sondag 16 Augustus afgeskop het met ‘n Inrydiens. Om groter seën te beleef, wil ons jou sterk aanmoedig om saam met medegelowiges op hierdie reis te gaan. Jy kan dit doen deur ‘n bestaande groeigroep of by een van ons nuwe oopgroepe in te skakel wat 19 Aug begin:

1.) ‘n Oop digitale groep Woensdae 19:00: skryf in deur ‘n epos te stuur na Ilse by groei@luxmundi.org.za en ons stuur vir jou ‘n skakel;

2.) ‘n Oopgroep in die Gemeentesentrum Woensdae 19:00: bespreek jou plek by Nelia erediens@luxmundi.org.za. Voorsien jou ID, selnomner en adres om toegang te bespoedig.

Julle kan ook die boekie digitaal hier besigtig

Hier kan jy ook die boekie digitaal aankoop

GELOOFSGEWOONTES