40 DAE VELDTOG 2019

ALLES WAT JY MOET WEET RONDOM DIE VELDTOG

18 AUG- 20 SEP 2019

VERTEL

DRA DIE GOEIE NUUS

 

40 DAE VELDTOG 

18 Augustus tot 20 September 

Kom word verras deur die Goeie Nuus!
Skakel in op 3 vlakke:
1. Woon die eredienste by.
2. Skakel by ‘n groep in. (Oopgroepe Sondae direk na die erediens en Woendae 19:00 in die Bosaal)
3. Werk die veldtogboekie deur in jou persoonlike reis. 
Koop ‘n veldtogboekie @ R60 by die eredienste en kerkkantoor.
Nooi mense en bid vir baie seën. 
Moenie die avontuur mis nie!

Weeklikse e-Preke

Lux Mundi 40 FM

Sluit aan by ‘n groep