WELKOM BY ONS FAMILIE

    ‘n Familie wat Koning Jesus volg!

    Kom soos jy is, word vernuwe en maak ‘n impak.

    As jy op soek is na ’n vriendelike Gemeente wat jou met oop arms sal verwelkom en ook sy roeping ernstig neem, is jy op die regte plek.

    Raak betrokke

    Wil jy deel word van ons Familie?
    Kliek op die skakel vir lidmaatskap-, doop- en ander vorms. 

    Lees meer

    Ons Familie

    Soos elke familie het ons baie lede. Van ons seniorbediening tot ons kleuterbediening hier is plek vir jou om deel te wees.

    Lees meer

    Meer oor ons

    Lux Mundi = Lig vir die Wêreld.
    Dis presies wat ons wil wees – Ligdraers wat Jesus
    se lig oral en helder laat skyn.

    Lees meer
    Leraars