EREDIENSBESONDERHEDE

Ons hou op Sondae ‘n verskeidenheid eredienste op verskillende plekke wat ruimte skep dat mense die Here met oorgawe kan aanbid. Klik hier om die jongste erediensbesonderhede te sien.

PREKE

Klik hier om ‘n mp3-weergawe van ons eredienste in die Gemeentesentrum af te laai. Preke kan op CD by die kerkkantoor bestel word. Gaan na Kontak ons, vorms vir ‘n pdf-lys van alle beskikbare preke wat by die kerkkantoor bestel kan word. Verder sal jy op die voorblad ook die jongste preke kry wat jy sommer so direk op jou rekenaar kan luister.

BULLETIN

Wonder jy wanneer gebeur wat? Om deel te wees van Lux Mundi beteken om gereeld in te skakel! Klik hier om die jongste pdf-weergawe van ons weeklikse Bulletin af te laai en bly op hoogte van Lux Mundi se werk in die Koninkryk. 

Hieronder is al die kalender maande in pdf formaat vir jou om af te laai:

1.   Januarie 2012

2.   Februarie 2012

3.   Maart 2012

4.   April 2012

5.   Mei 2012

6.   Junie 2012

7.   Julie 2012

8.   Augustus 2012

9.   September 2012

10. Oktober 2012

11. November 2012

12. Desember 2012

 

Views: 283

Tags: 2012, Jaarprogram

Voeg Kommentaar By

Jy moet 'n lid wees van Lux Mundi Gemeente om kommentaar te lewer!

Join Lux Mundi Gemeente

© 2012   Created by Lux Mundi.

Promosies  |  Report an Issue  |  Terms of Service