EREDIENSBESONDERHEDE

Ons hou op Sondae ‘n verskeidenheid eredienste op verskillende plekke wat ruimte skep dat mense die Here met oorgawe kan aanbid. Klik hier om die jongste erediensbesonderhede te sien.

PREKE

Klik hier om ‘n mp3-weergawe van ons eredienste in die Gemeentesentrum af te laai. Preke kan op CD by die kerkkantoor bestel word. Gaan na Kontak ons, vorms vir ‘n pdf-lys van alle beskikbare preke wat by die kerkkantoor bestel kan word. Verder sal jy op die voorblad ook die jongste preke kry wat jy sommer so direk op jou rekenaar kan luister.

BULLETIN

Wonder jy wanneer gebeur wat? Om deel te wees van Lux Mundi beteken om gereeld in te skakel! Klik hier om die jongste pdf-weergawe van ons weeklikse Bulletin af te laai en bly op hoogte van Lux Mundi se werk in die Koninkryk. 

26 FEBRUARIE 2012


Reeks: Gelukkige mense

Tema: Die vreugde van toewyding

Teks: Mateus 5:8

09:00 Erediens: Lux Mundi - Elsje Büchner (GS)

09:00 Erediens: Oostvallei - Koos Burger

09:00 Erediens: Mooikloof - Jurie Schoeman


DISSIPELLAND

09:00 Die see (3-4 jariges) (KT)

Tema: Kain & Abel

09:00 Groeigoggas (5-6 jariges) (KT)

Tema: Ons het almal sonde

09:00 Gr. 1-3 (T)

Reeks: God skep (Deel 3)

Tema: Kain & Abel: As ek reg kies, maak dit God bly

09:00 Gr. 4-6 (JS)

Reeks: God skep (Deel 3)

Tema: Kain & Abel: As ek reg kies maak dit God bly


15:30 Erediens in Sepedi & Zulu (JS) - Daniel Mine


17:30 Celebration (JS) - Sebastiaan van Dyk


Views: 30

Tags: erediensbesonderhede

Voeg Kommentaar By

Jy moet 'n lid wees van Lux Mundi Gemeente om kommentaar te lewer!

Join Lux Mundi Gemeente

© 2012   Created by Lux Mundi.

Promosies  |  Report an Issue  |  Terms of Service