EREDIENSBESONDERHEDE

Ons hou op Sondae ‘n verskeidenheid eredienste op verskillende plekke wat ruimte skep dat mense die Here met oorgawe kan aanbid. Klik hier om die jongste erediensbesonderhede te sien.

PREKE

Klik hier om ‘n mp3-weergawe van ons eredienste in die Gemeentesentrum af te laai. Preke kan op CD by die kerkkantoor bestel word. Gaan na Kontak ons, vorms vir ‘n pdf-lys van alle beskikbare preke wat by die kerkkantoor bestel kan word. Verder sal jy op die voorblad ook die jongste preke kry wat jy sommer so direk op jou rekenaar kan luister.

BULLETIN

Wonder jy wanneer gebeur wat? Om deel te wees van Lux Mundi beteken om gereeld in te skakel! Klik hier om die jongste pdf-weergawe van ons weeklikse Bulletin af te laai en bly op hoogte van Lux Mundi se werk in die Koninkryk. 

09:00 Nagmaal vir ouers en laerskoolkinders – Sebastiaan van Dyk (GS)
Tema: Gelukkige mense, goeie verhoudings
09:00 Nagmaal vir ander volwassenes – Johan Taute (JS)
Tema: Vlerke van geloof
Teks: Johannes 17

09:00 Oostvallei (Nagmaal) – Elsje Büchner
09:00 Mooikloof (Nagmaal) – Marnette Jansen van Rensburg
Tema: Gelukkige mense, goeie verhoudings
15:30 Erediens in Sepedi & Zulu (JS)
17:30 Celebration - Sebastiaan van Dyk (GS)
Tema: Openness


ONTHOU
 10:15 Dissipellandinskrywings in JS.
 10:15 Groeigroepleiers en omsienersvergadering in GS

Views: 40

Tags: erediensbesonderhede

Voeg Kommentaar By

Jy moet 'n lid wees van Lux Mundi Gemeente om kommentaar te lewer!

Join Lux Mundi Gemeente

© 2012   Created by Lux Mundi.

Promosies  |  Report an Issue  |  Terms of Service