EREDIENSBESONDERHEDE

Ons hou op Sondae ‘n verskeidenheid eredienste op verskillende plekke wat ruimte skep dat mense die Here met oorgawe kan aanbid. Klik hier om die jongste erediensbesonderhede te sien.

PREKE

Klik hier om ‘n mp3-weergawe van ons eredienste in die Gemeentesentrum af te laai. Preke kan op CD by die kerkkantoor bestel word. Gaan na Kontak ons, vorms vir ‘n pdf-lys van alle beskikbare preke wat by die kerkkantoor bestel kan word. Verder sal jy op die voorblad ook die jongste preke kry wat jy sommer so direk op jou rekenaar kan luister.

BULLETIN

Wonder jy wanneer gebeur wat? Om deel te wees van Lux Mundi beteken om gereeld in te skakel! Klik hier om die jongste pdf-weergawe van ons weeklikse Bulletin af te laai en bly op hoogte van Lux Mundi se werk in die Koninkryk. 

Almal wat gedurende Februarie, Maart, April of Mei wil doop, moet asseblief dringend vir die nuwe doopkursusse registreer. Die datums en vorms is onder die hofie "kontak ons, vorms" of "kotak ons, doop" beskikbaar.

Stuur aan Elsje Büchner by ebuchner@luxmundi.org.za of faks aan 086 678 8244.

Baie dankie!

Elsje

Views: 15

Tags: Doop

Voeg Kommentaar By

Jy moet 'n lid wees van Lux Mundi Gemeente om kommentaar te lewer!

Join Lux Mundi Gemeente

© 2012   Created by Lux Mundi.

Promosies  |  Report an Issue  |  Terms of Service