EREDIENSBESONDERHEDE

Ons hou op Sondae ‘n verskeidenheid eredienste op verskillende plekke wat ruimte skep dat mense die Here met oorgawe kan aanbid. Klik hier om die jongste erediensbesonderhede te sien.

PREKE

Klik hier om ‘n mp3-weergawe van ons eredienste in die Gemeentesentrum af te laai. Preke kan op CD by die kerkkantoor bestel word. Gaan na Kontak ons, vorms vir ‘n pdf-lys van alle beskikbare preke wat by die kerkkantoor bestel kan word. Verder sal jy op die voorblad ook die jongste preke kry wat jy sommer so direk op jou rekenaar kan luister.

BULLETIN

Wonder jy wanneer gebeur wat? Om deel te wees van Lux Mundi beteken om gereeld in te skakel! Klik hier om die jongste pdf-weergawe van ons weeklikse Bulletin af te laai en bly op hoogte van Lux Mundi se werk in die Koninkryk. 

Alle Blog Artikels (107)

Elsje Büchner Erediensbesonderhede 2012-02-26

26 FEBRUARIE 2012



Reeks: Gelukkige mense

Tema: Die vreugde van toewyding

Teks: Mateus 5:8

09:00 Erediens: Lux Mundi - Elsje Büchner (GS)…

Meer

Opgelaai deur Elsje Büchner op 22 Februarie 2012 om 9:56 — Geen Kommentaar

Elsje Büchner Bulletin 2012-02-26

Bulletin 2012-02-26

Klik hier om die jongste pdf-weergawe van ons weeklikse Bulletin af te laai Indien jy hierdie…

Meer

Opgelaai deur Elsje Büchner op 22 Februarie 2012 om 9:30 — Geen Kommentaar

Elsje Büchner Vas & vasbyt gedurende die Lydenstyd

Aswoensdag is die begin van lydenstyd. Aswoensdag is oorspronklik in die kerk gevier deurdat die palmtakke van die vorige jaar se Palmsondag verbrand is en met olyfolie gemeng is. ʼn Kruis is dan van dié mengsel op die voorhoof van mense gemaak met die gepaardgaande woorde:

"Mens, dink daaraan dat jy stof is en tot stof sal terugkeer". Die as is ‘n teken van verganklikheid en boetedoening met die oog op die lydenstyd wat voorlê.

 

Ons daag jou uit om die 46 dae…

Meer

Opgelaai deur Elsje Büchner op 15 Februarie 2012 om 11:30 — 1 Kommentaar

Elsje Büchner Erediensbesonderhede 2012-02-19

19 FEBRUARIE 2012



Reeks: Gelukkige mense

Tema: Die vreugde van diens

Teks: Johannes 13:12-17

09:00 Erediens: Lux Mundi - Elsje Büchner (GS)…

Meer

Opgelaai deur Elsje Büchner op 15 Februarie 2012 om 11:08 — Geen Kommentaar

Elsje Büchner Bulletin 2012-02-19

Bulletin 2012-02-19



Klik hier om die jongste pdf-weergawe van ons weeklikse…

Meer

Opgelaai deur Elsje Büchner op 15 Februarie 2012 om 10:57 — Geen Kommentaar

Elsje Büchner Bulletin 2012-02-12

Bulletin 2012-02-12

Klik hier om die jongste pdf-weergawe van ons weeklikse Bulletin af te laai Indien jy…

Meer

Opgelaai deur Elsje Büchner op 8 Februarie 2012 om 16:25 — Geen Kommentaar

Elsje Büchner Erediensbesonderhede 2012-02-12

12 FEBRUARIE 2012



Reeks: Gelukkige mense

Tema: Harte wat omgee

Teks: Matteus 5:7

09:00 Erediens: Lux Mundi - Johan Taute (GS)…

Meer

Opgelaai deur Elsje Büchner op 8 Februarie 2012 om 16:00 — Geen Kommentaar

Lux Mundi webmeester Erediensbesonderhede 2012-02-05

09:00  Erediens (GS) – Lourens Bosman

Tema:  Die vreugde van vrede

Teks:  Matteus 5:5 en 9

09:00  Die See (3–4 jariges) (KT)

Tema:  Die skepping

09:00  Die Groeigoggas (5–6 jariges) (KT) 

Tema:  Ek is ‘n groeigogga

09:00  Dissipelland (Gr. 1) (T)

Tema:  Die storie van die Bybel

09:00  Dissipelland (Gr. 2-3) (T)

Reeks:  Inleiding –…

Meer

Opgelaai deur Lux Mundi webmeester op 1 Februarie 2012 om 9:22 — Geen Kommentaar

Lux Mundi webmeester Bulletin 2012-02-05

Klik hier om die jongste pdf-weergawe van ons weeklikse Bulletin af te laai Indien jy hierdie boodskap op 'n iPhone of 'n Android-telefoon lees, sal die hyperlink nie werk nie. Klik op die aardbolletjie links onder op die skerm van jou telefoon wat jou direk na die webwerf sal neem, waar jy op die…

Meer

Opgelaai deur Lux Mundi webmeester op 1 Februarie 2012 om 9:19 — Geen Kommentaar

Lux Mundi webmeester Erediensbesonderhede 2012-01-29

09:00 Nagmaal vir ouers en laerskoolkinders – Sebastiaan van Dyk (GS)

Tema: Gelukkige mense, goeie verhoudings

09:00 Nagmaal vir ander volwassenes – Johan Taute (JS)

Tema: Vlerke van geloof

Teks: Johannes 17

09:00 Oostvallei (Nagmaal) – Elsje Büchner

09:00 Mooikloof (Nagmaal) – Marnette Jansen van Rensburg

Tema: Gelukkige mense, goeie verhoudings

15:30 Erediens in Sepedi & Zulu…

Meer

Opgelaai deur Lux Mundi webmeester op 26 Januarie 2012 om 9:06 — Geen Kommentaar

Lux Mundi webmeester Bulletin 2012-01-29

Klik hier om die jongste pdf-weergawe van ons weeklikse Bulletin af te laai Indien jy hierdie boodskap op 'n iPhone of 'n Android-telefoon lees, sal die hyperlink nie werk nie. Klik op die aardbolletjie links onder op die skerm van jou telefoon wat jou direk na die webwerf sal neem, waar jy op die…

Meer

Opgelaai deur Lux Mundi webmeester op 26 Januarie 2012 om 9:00 — Geen Kommentaar

Lux Mundi Erediensbesonderhede 2012-01-22

22 Januarie 2012



Tema: Gelukkige mense

Teks: Matteus 5:3…

Meer

Opgelaai deur Lux Mundi op 18 Januarie 2012 om 17:30 — Geen Kommentaar

Lux Mundi Bulletin 2012-01-22

Bulletin 2012-01-22

Klik hier om die jongste pdf-weergawe van ons weeklikse Bulletin af te laai Indien jy hierdie…

Meer

Opgelaai deur Lux Mundi op 18 Januarie 2012 om 16:30 — Geen Kommentaar

Lux Mundi webmeester Erediensbesonderhede 2012-01-15 tot 2012-01-22

15 JANUARIE 2012

09:00 Erediens (GS) – Johan Taute

09:00 Oostvallei – Lourens Bosman

09:00 Mooikloof – Marnette Jansen van Rensburg



Let Wel: Gr. 2-6 Dissipellandinskrywings

vanoggend om 10:15 in JS grondklasse.

Volg graadaanwysings.

22…

Meer

Opgelaai deur Lux Mundi webmeester op 11 Januarie 2012 om 9:51 — Geen Kommentaar

Lux Mundi webmeester Bulletin 2012-01-15 tot 2012-01-22

Klik hier om die jongste pdf-weergawe van ons weeklikse Bulletin af te laai Indien jy hierdie boodskap op 'n iPhone of 'n Android-telefoon lees, sal die hyperlink nie werk nie. Klik op die aardbolletjie links onder op die skerm van jou telefoon wat jou direk na die webwerf sal neem, waar jy op die hyperlink sal kan…

Meer

Opgelaai deur Lux Mundi webmeester op 11 Januarie 2012 om 9:46 — Geen Kommentaar

Lux Mundi webmeester Erediensbesonderhede 2012-01-08 tot 2012-01-15

15 JANUARIE 2012 

09:00  Erediens (GS) – Johan Taute 

09:00  Oostvallei – Lourens Bosman

09:00  Mooikloof – Marnette Jansen van Rensburg

15:30  Erediens in Sepedi & Zulu (JS)

Opgelaai deur Lux Mundi webmeester op 7 Januarie 2012 om 17:00 — Geen Kommentaar

Elsje Büchner Doopkursusse 2012

Almal wat gedurende Februarie, Maart, April of Mei wil doop, moet asseblief dringend vir die nuwe doopkursusse registreer. Die datums en vorms is onder die hofie "kontak ons, vorms" of "kotak ons, doop" beskikbaar.

Stuur aan Elsje Büchner by ebuchner@luxmundi.org.za of faks aan 086 678 8244.

Baie dankie!

Elsje…

Meer

Opgelaai deur Elsje Büchner op 6 Januarie 2012 om 15:41 — Geen Kommentaar

Lux Mundi Jaarprogram vir 2012

Hieronder is al die kalender maande in pdf formaat vir jou om af te laai:

1.   Januarie 2012

2.   Februarie 2012

3.   …

Meer

Opgelaai deur Lux Mundi op 14 Desember 2011 om 18:49 — Geen Kommentaar

Lux Mundi webmeester Vakansie Bulletin 2011-12-11 tot 2012-01-15

Klik hier om die jongste pdf-weergawe van ons weeklikse Bulletin af te laai Indien jy hierdie boodskap op 'n iPhone of 'n Android-telefoon lees, sal die hyperlink nie werk nie. Klik op die aardbolletjie links onder op die skerm van jou telefoon wat jou direk na die webwerf sal neem, waar jy op die…

Meer

Opgelaai deur Lux Mundi webmeester op 7 Desember 2011 om 9:07 — Geen Kommentaar

© 2012   Created by Lux Mundi.

Promosies  |  Report an Issue  |  Terms of Service