EREDIENSBESONDERHEDE

Ons hou op Sondae ‘n verskeidenheid eredienste op verskillende plekke wat ruimte skep dat mense die Here met oorgawe kan aanbid. Klik hier om die jongste erediensbesonderhede te sien.

PREKE

Klik hier om ‘n mp3-weergawe van ons eredienste in die Gemeentesentrum af te laai. Preke kan op CD by die kerkkantoor bestel word. Gaan na Kontak ons, vorms vir ‘n pdf-lys van alle beskikbare preke wat by die kerkkantoor bestel kan word. Verder sal jy op die voorblad ook die jongste preke kry wat jy sommer so direk op jou rekenaar kan luister.

BULLETIN

Wonder jy wanneer gebeur wat? Om deel te wees van Lux Mundi beteken om gereeld in te skakel! Klik hier om die jongste pdf-weergawe van ons weeklikse Bulletin af te laai en bly op hoogte van Lux Mundi se werk in die Koninkryk. 

William Turner
  • Manlik
  • Pretoria, Gauteng
  • South Africa
Share on Facebook Stuur Aan Twitter
  • Blogs & ander nuttige info
  • Groepe (3)
  • Foto's (24)
  • Foto Albums
  • Videos

William Turner se Vriende

  • Sebastiaan van Dyk
 

William Turner se Bladsy

Nuutste Bedrywighede

William Turner posted a group
Thumbnail

Shack bou

Lux Mundi jeug bou 'n shack en maak 'n gesin se lewe sommer tonne beter!! Onder leiding van Sebastiaan van Dyk, het 'n hele klompie van die Lux Mundi jeug opgeruk vir hierdie gemeenskaps projek. My seun, Juan, was saam en hierdie is van sy foto's en videos.See More
Oct 16, 2011
Sebastiaan van Dyk and William Turner are now friends
Apr 6, 2011
William Turner posted photos
Apr 4, 2011
William Turner posted a photo
Apr 4, 2011
William Turner posted photos
Apr 1, 2011
William Turner posted a photo

T.O. Strand 2011

Juan en Chazelle op skoonmaakdiens in die kombuis 29 Maart 2011, 18h44
Mar 30, 2011
William Turner is deel van Lux Mundi se groep
Thumbnail

Jeugbediening

Jongmense word gelei om in ’n lewenslange verhouding met die Here te staan.
Mar 28, 2011
William Turner commented on Sebastiaan van Dyk's group 'T.O. Strand 2011'
"Daar word defnitief meer as net siele gevoed op die TO Strand as 'n mens al die vrugte en groente sien wat aangeskaf is .... en om nie van die 'chillies' te praat nie! Hoop die kamp is waarlik 'n blessing vir julle almal."
Mar 28, 2011
William Turner het hul profielfoto opgedateer
Mar 28, 2011
William Turner is deel van Sebastiaan van Dyk se groep
Thumbnail

T.O. Strand 2011

Ons is 50 mense van Lux Mundi se Jeugbediening wat hierdie jaar die stranddiens by T.O. gaan doen. Hou hierdie groep dop vir die "latest" op T.O.
Mar 28, 2011
William Turner is nou 'n lid van Lux Mundi Gemeente
Mar 27, 2011

William Turner se Fotos

Besig om te laai...
  • Voeg Foto's By
  • Sien Nog

Alle Kommentaar

  • Geen kommentaar sover nie!

Jy moet 'n lid van Lux Mundi Gemeente wees om kommentaar te lewer!

Join Lux Mundi Gemeente

 
 
 

© 2012   Created by Lux Mundi.

Promosies  |  Report an Issue  |  Terms of Service