EREDIENSBESONDERHEDE

Ons hou op Sondae ‘n verskeidenheid eredienste op verskillende plekke wat ruimte skep dat mense die Here met oorgawe kan aanbid. Klik hier om die jongste erediensbesonderhede te sien.

PREKE

Klik hier om ‘n mp3-weergawe van ons eredienste in die Gemeentesentrum af te laai. Preke kan op CD by die kerkkantoor bestel word. Gaan na Kontak ons, vorms vir ‘n pdf-lys van alle beskikbare preke wat by die kerkkantoor bestel kan word. Verder sal jy op die voorblad ook die jongste preke kry wat jy sommer so direk op jou rekenaar kan luister.

BULLETIN

Wonder jy wanneer gebeur wat? Om deel te wees van Lux Mundi beteken om gereeld in te skakel! Klik hier om die jongste pdf-weergawe van ons weeklikse Bulletin af te laai en bly op hoogte van Lux Mundi se werk in die Koninkryk. 

Tania van Loggerenberg
  • Vroulik
  • Pretoria
  • South Africa
Share on Facebook Stuur Aan Twitter
  • Blogs & ander nuttige info
  • Groepe (2)
  • Foto's
  • Foto Albums
  • Videos

Tania van Loggerenberg se Groepe

 

Tania van Loggerenberg se Bladsy

Nuutste Bedrywighede

Tania van Loggerenberg is deel van Lux Mundi se groep
Thumbnail

Groeigroepe

Groeigroepe is klein geloofgesinneSee More
29 Jan
Tania van Loggerenberg is deel van Elsje Büchner se groep
Thumbnail

Groeigroepleiers

Hierdie groep is spesiaal vir ons groeigroepleiers. Ons gaan opleidingsmateriaal, nuttige wenke en allerlei interessante wenke hier plaas. Maak ook gerus van hierdie forum gebruik om mekaar te ondersteun en wenke uit te ruil.
29 Jan
Tania van Loggerenberg is nou 'n lid van Lux Mundi Gemeente
29 Jan

Alle Kommentaar

  • Geen kommentaar sover nie!

Jy moet 'n lid van Lux Mundi Gemeente wees om kommentaar te lewer!

Join Lux Mundi Gemeente

 
 
 

© 2012   Created by Lux Mundi.

Promosies  |  Report an Issue  |  Terms of Service