EREDIENSBESONDERHEDE

Ons hou op Sondae ‘n verskeidenheid eredienste op verskillende plekke wat ruimte skep dat mense die Here met oorgawe kan aanbid. Klik hier om die jongste erediensbesonderhede te sien.

PREKE

Klik hier om ‘n mp3-weergawe van ons eredienste in die Gemeentesentrum af te laai. Preke kan op CD by die kerkkantoor bestel word. Gaan na Kontak ons, vorms vir ‘n pdf-lys van alle beskikbare preke wat by die kerkkantoor bestel kan word. Verder sal jy op die voorblad ook die jongste preke kry wat jy sommer so direk op jou rekenaar kan luister.

BULLETIN

Wonder jy wanneer gebeur wat? Om deel te wees van Lux Mundi beteken om gereeld in te skakel! Klik hier om die jongste pdf-weergawe van ons weeklikse Bulletin af te laai en bly op hoogte van Lux Mundi se werk in die Koninkryk. 

Sebastiaan van Dyk se Bladsy

Nuutste Bedrywighede

Hananke Calitz liked Sebastiaan van Dyk's group HNL - Jeug uitreike
19 Mar
Hananke Calitz is deel van Sebastiaan van Dyk se groep
19 Mar
Chris Lourens is deel van Sebastiaan van Dyk se groep
5 Mar
Hedrik Rodink commented on Sebastiaan van Dyk's group 'Kinderbediening Gr 1-6'
"WOW- wat 'n dag!!! Vir almal wat nie daar was nie, fotos kan hier gesien word: http://www.facebook.com/dissipelland OF https://plus.google.com/u/0/b/108699649358671494708/ Thanx Sebastiaan & Driaan <sp> vir 'n great dag!"
3 Mar
Hedrik Rodink commented on Sebastiaan van Dyk's group 'Kinderbediening Gr 1-6'
"Moenie more (3 Maart) se WOW dag vergeet nie!!! 14h00 - 18h00!!! Enige Gr 1 -3s welkom- ouers nie."
1 Mar
Sebastiaan van Dyk is now friends with Sheree Janse van Rensburg and Hananke Calitz
14 Feb
Hananke Calitz liked Sebastiaan van Dyk's group Celebrationdiens
14 Feb
Hananke Calitz liked Sebastiaan van Dyk's group Kinderbediening Gr 1-6
14 Feb
Jeandré Slabbert commented on Sebastiaan van Dyk's group 'Celebrationdiens'
Nov 7, 2011
Jeandré Slabbert commented on Sebastiaan van Dyk's group 'Celebrationdiens'
"Hallo julle hier is sondag se Community Freezframe http://luxmundi.org.za/video/community-freezframe-6-november-2011"
Nov 7, 2011
Sebastiaan van Dyk commented on Riana Venter's blog post 'Wat van 'n gesinskamp?'
"Dit sal waarskynlik in die junie/julie vakansie gebeur omrede die malaria risiko baie minder is dan, veral met kinders is dit maar iets wat mens moet dophou. Ons wil juis mense aanmoedig om vakansies hiermee te kombineer, dit vorm ook n huge deal…"
Jul 21, 2011
Sebastiaan van Dyk commented on Riana Venter's blog post 'Wat van 'n gesinskamp?'
"Dit is iets wat ek al letterlik twee of drie jaar aan die gang probeer kry het, maar om die een of ander rede het dit net nooit gebeur nie. As julle dink dit kan werk moet ons bietjie saam sit en dit doodeenvoudig net doen. Niks staan in ons pad…"
Jul 18, 2011
Debbie Thomson (Sandilands) is deel van Sebastiaan van Dyk se groep
Jul 16, 2011
Debbie Thomson (Sandilands) liked Sebastiaan van Dyk's group Kinderbediening Gr 1-6
Jul 16, 2011
Helene du Plessis liked Sebastiaan van Dyk's group T.O. Strand 2011
Jun 23, 2011
Retha van Zyl is deel van Sebastiaan van Dyk se groep
Jun 22, 2011

Sebastiaan van Dyk se Fotos

Besig om te laai...
  • Voeg Foto's By
  • Sien Nog

Sebastiaan van Dyk se Videos

  • Voeg Videos By
  • Sien Nog

Sebastiaan van Dyk's Blog

Verstaan Openbaring beter

Gepubliseer op 1 Mei 2011 om 20:12 — 0 Comments

Hierdie is `n breedvoerige uiteensetting van my vlugtige preek oor die verstaan van die boek Openbaring in die Bybel waaroor ek gepreek het op 17 April soos ek julle belowe het. Hierdie gedagtes is ook nie finaal nie, dit is maar hoe ek dit die beste verstaan en daar is baie ander geldige opinies daar buite!

 

Ek wil graag ook erkenning gee aan hierdie materiaal: Dit is hoofsaaklik klasnotas wat ek tydens my 5de jaar in `n module by Prof. Jan van der Watt gekry het en meeste…

Meer

Use art to change the world inside out

Gepubliseer op 19 April 2011 om 15:56 — 0 Comments

Wat `n metafoor behoort hierdie video nie vir ons Christene te wees nie. Ons kan mos presies dit doen met Jesus se liefde en hoe ons ander hanteer en benader. Doen meeste van ons dit? Die navorsing skets `n ander prentjie oor Christene! Hoe sal ons anders lyk as ons foto's teenoor mense van die wereld geplak word? Bring dit hoop of juis meer hartseer? Hoe ernstig is ek en jy werklik?

 

Hierdie was amazing vir my! Geniet die Fransman!…

Meer

Is die dominee die kaptein of die afrigter?

Gepubliseer op 15 April 2011 om 11:35 — 3 Comments

Ek lees vanoggend tydens my preekvoorbereiding hierdie "blog" raak wat Fredirick Marais van Communitas geskryf het - Miskien iets om oor te gesels!

 

Ek dink daar is ‘n rol verwarring by baie predikante. Ons sien onsself as die kaptein op die veld wat die gemeente moet lei. Ons Kerkrade dink ook so en hulle meet ons toenemend aan ons prestasies as kapteins. Byna soos met sportlui voel Kerkrade daar moet ‘n prestasie-klousule ingebou word en sommer direk gekoppel word aan die…

Meer

My kind word geboelie! Wat nou?

Gepubliseer op 22 Maart 2011 om 21:51 — 0 Comments

Inleiding

Hierdie is ’n onderwerp waaroor mense al baie gewonder, geskryf en gesels het. Dit is ’n onderwerp wat gedurig in huishoudings opduik waar daar mense en veral kinders is. Ons weet almal dat die lewe vol boelies is. Daar is boelies in huwelike, werkplekke, universiteite, skole en eintlik by enige plek waar daar mense is. Dit is iets wat die wat geboelie word verkleineerd, nutteloos, lelik, dom, pateties en wie weet wat nog alles kan laat voel! Ons het gewoonlik baie simpatie met… Meer

Kommentaar Muur (1 kommentaar)

Om 10:20 op 8 Maart 2011, het Lourens Bosman gesê…
Hallo Basjan, jy moet 'n mooi dominee foto opsit dat ons ons nie vir jou skaam nie!

Jy moet 'n lid van Lux Mundi Gemeente wees om kommentaar te lewer!

Join Lux Mundi Gemeente

 
 
 

© 2012   Created by Lux Mundi.

Promosies  |  Report an Issue  |  Terms of Service