EREDIENSBESONDERHEDE

Ons hou op Sondae ‘n verskeidenheid eredienste op verskillende plekke wat ruimte skep dat mense die Here met oorgawe kan aanbid. Klik hier om die jongste erediensbesonderhede te sien.

PREKE

Klik hier om ‘n mp3-weergawe van ons eredienste in die Gemeentesentrum af te laai. Preke kan op CD by die kerkkantoor bestel word. Gaan na Kontak ons, vorms vir ‘n pdf-lys van alle beskikbare preke wat by die kerkkantoor bestel kan word. Verder sal jy op die voorblad ook die jongste preke kry wat jy sommer so direk op jou rekenaar kan luister.

BULLETIN

Wonder jy wanneer gebeur wat? Om deel te wees van Lux Mundi beteken om gereeld in te skakel! Klik hier om die jongste pdf-weergawe van ons weeklikse Bulletin af te laai en bly op hoogte van Lux Mundi se werk in die Koninkryk. 

Sadie Fourie
  • Vroulik
  • Do
  • South Africa
Share on Facebook Stuur Aan Twitter
  • Blogs & ander nuttige info
  • Groepe (1)
  • Foto's
  • Foto Albums
  • Videos

Sadie Fourie se Groepe

 

Sadie Fourie se Bladsy

Nuutste Bedrywighede

Sadie Fourie het reageer op Elsje Büchner se gesprek 'Bertus kan tel en baie goed spel!' in die groep Ons vier die goeie
"Stunning! Bertus, I marvel in human brilliance!"
17 Feb
Sadie Fourie is deel van Elsje Büchner se groep
Thumbnail

Ons vier die goeie

Getuienisgroep waarin ons die goeie oomblikke en blydskap in ons lewens met mekaar deel. Deur middel van hierdie groep vier ons die lewe saam met mekaar!See More
17 Feb
Sadie Fourie liked Elsje Büchner's discussion Bertus kan tel en baie goed spel!
17 Feb
Sadie Fourie left a comment for Lux Mundi webmeester
"Wat 'n stunning webmeester!"
Oct 15, 2011
Sadie Fourie liked Lux Mundi webmeester's profile
Oct 15, 2011
Sadie Fourie is nou 'n lid van Lux Mundi Gemeente
Apr 12, 2011

Alle Kommentaar

  • Geen kommentaar sover nie!

Jy moet 'n lid van Lux Mundi Gemeente wees om kommentaar te lewer!

Join Lux Mundi Gemeente

 
 
 

© 2012   Created by Lux Mundi.

Promosies  |  Report an Issue  |  Terms of Service