EREDIENSBESONDERHEDE

Ons hou op Sondae ‘n verskeidenheid eredienste op verskillende plekke wat ruimte skep dat mense die Here met oorgawe kan aanbid. Klik hier om die jongste erediensbesonderhede te sien.

PREKE

Klik hier om ‘n mp3-weergawe van ons eredienste in die Gemeentesentrum af te laai. Preke kan op CD by die kerkkantoor bestel word. Gaan na Kontak ons, vorms vir ‘n pdf-lys van alle beskikbare preke wat by die kerkkantoor bestel kan word. Verder sal jy op die voorblad ook die jongste preke kry wat jy sommer so direk op jou rekenaar kan luister.

BULLETIN

Wonder jy wanneer gebeur wat? Om deel te wees van Lux Mundi beteken om gereeld in te skakel! Klik hier om die jongste pdf-weergawe van ons weeklikse Bulletin af te laai en bly op hoogte van Lux Mundi se werk in die Koninkryk. 

Ronelle Bosman se Bladsy

Nuutste Bedrywighede

Ronelle Bosman is deel van Lux Mundi se groep
Thumbnail

Uitreikbediening

“Soos die Vader My gestuur het, stuur ek julle ook” (Johannes 20:21)
Sep 26, 2011
Ronelle Bosman is deel van Elsje Büchner se groep
Thumbnail

Voorsangers & orkes - Oggenddiens

'n Groep vir die voorsangers, musiekleiers & orkes van die oggenddiens wat in die Gemeentesentrum plaasvind. Hier kan jy nuus, boodskappe, roosters en ander tersaaklike inligting vind.
Aug 30, 2011
Ronelle Bosman is deel van Marius Koorts se groep
Thumbnail

Astri Dei (Winterprojek)

Om "Lig vir die wêreld" te wees beteken jy moet soms van jouself gee.Met hierdie projek voorsien ons sweetpakke vir kinders in die winter. Daar is 'n fondsinsameling wat baie opoffering vra. Word deel van die projek...See More
Mar 31, 2011
Ronelle Bosman is deel van Lux Mundi se groep
Thumbnail

Eredienste

Ons hou op Sondae 'n verskeidenheid eredienste op verskillende plekke wat ruimte skep dat mense die Here met oorgawe kan aanbid.See More
Mar 31, 2011
Ronelle Bosman is nou 'n lid van Lux Mundi Gemeente
Mar 31, 2011

Alle Kommentaar

  • Geen kommentaar sover nie!

Jy moet 'n lid van Lux Mundi Gemeente wees om kommentaar te lewer!

Join Lux Mundi Gemeente

 
 
 

© 2012   Created by Lux Mundi.

Promosies  |  Report an Issue  |  Terms of Service