|
EREDIENSBESONDERHEDE Ons hou op Sondae ‘n verskeidenheid eredienste op verskillende plekke wat ruimte skep dat mense die Here met oorgawe kan aanbid. Klik hier om die jongste erediensbesonderhede te sien. |
PREKE Klik hier om ‘n mp3-weergawe van ons eredienste in die Gemeentesentrum af te laai. Preke kan op CD by die kerkkantoor bestel word. Gaan na Kontak ons, vorms vir ‘n pdf-lys van alle beskikbare preke wat by die kerkkantoor bestel kan word. Verder sal jy op die voorblad ook die jongste preke kry wat jy sommer so direk op jou rekenaar kan luister. |
BULLETIN Wonder jy wanneer gebeur wat? Om deel te wees van Lux Mundi beteken om gereeld in te skakel! Klik hier om die jongste pdf-weergawe van ons weeklikse Bulletin af te laai en bly op hoogte van Lux Mundi se werk in die Koninkryk. |
Gepubliseer op 22 Junie 2011 om 9:24 — 3 Comments 1 Like
Wat daarvan dat ons gemeente 'n gesinskamp hou in 2012?
Daar is altyd vrouekampe vir die vrouens, mannekampe vir die manne, en kinderkampe vir die kinders. Maar nerens 'n gesinskamp nie. Die fokus in Lux Mundi is mos sterk op gesinne, maak nie saak in hoe vorm en hoe dit saamgestel is nie.
Ek onthou as kind het ons baie jare terug in Monumentpark gemeente ook gesinskampe gehad. Dan doen jy as gesin goed saam...speel as gesin speletjies teen ander gesinne. Hou saam…
Meer© 2012 Created by Lux Mundi.
