EREDIENSBESONDERHEDE

Ons hou op Sondae ‘n verskeidenheid eredienste op verskillende plekke wat ruimte skep dat mense die Here met oorgawe kan aanbid. Klik hier om die jongste erediensbesonderhede te sien.

PREKE

Klik hier om ‘n mp3-weergawe van ons eredienste in die Gemeentesentrum af te laai. Preke kan op CD by die kerkkantoor bestel word. Gaan na Kontak ons, vorms vir ‘n pdf-lys van alle beskikbare preke wat by die kerkkantoor bestel kan word. Verder sal jy op die voorblad ook die jongste preke kry wat jy sommer so direk op jou rekenaar kan luister.

BULLETIN

Wonder jy wanneer gebeur wat? Om deel te wees van Lux Mundi beteken om gereeld in te skakel! Klik hier om die jongste pdf-weergawe van ons weeklikse Bulletin af te laai en bly op hoogte van Lux Mundi se werk in die Koninkryk. 

Marius Koorts
  • Manlik
  • Pretoria
  • South Africa
Share on Facebook Stuur Aan Twitter
  • Blogs & ander nuttige info
  • Groepe (6)
  • Foto's (183)
  • Foto Albums
  • Videos

Marius Koorts se Vriende

  • Philip Reyneke
  • Emile Hurter
  • Johan Taute
  • Anton Mostert
  • Dirk en Hester Kotzé
  • Tonie Eilerd
  • sid viljoen
  • Hennie Breytenbach
  • Venessa Reyneke
  • Jeanne Janse van Rensburg
  • Sebastiaan van Dyk
 
Marius Koorts se Bladsy

Nuutste Bedrywighede

Vincent coetzee is deel van Marius Koorts se groep
Thumbnail

Astri Dei (Winterprojek)

Om "Lig vir die wêreld" te wees beteken jy moet soms van jouself gee.Met hierdie projek voorsien ons sweetpakke vir kinders in die winter. Daar is 'n fondsinsameling wat baie opoffering vra. Word deel van die projek...See More
Aug 28, 2011
Paulo de Freitas is deel van Marius Koorts se groep
Thumbnail

Lux Mundi Fietsry

Ons ry ook fiets by Lux Mundi. Ons ry omdat ons Vader ons die talent en voorreg gegee hiervoor.Kom ry saam fiets, as jy belangstel stuur jou kontakinligting na mkoorts@me.com om details te kry.  See More
Jun 5, 2011
Marius de Bruin is deel van Marius Koorts se groep
Thumbnail

Lux Mundi Fietsry

Ons ry ook fiets by Lux Mundi. Ons ry omdat ons Vader ons die talent en voorreg gegee hiervoor.Kom ry saam fiets, as jy belangstel stuur jou kontakinligting na mkoorts@me.com om details te kry.  See More
Mei 29, 2011
Emile Hurter is deel van Marius Koorts se groep
Thumbnail

Lux Mundi Fietsry

Ons ry ook fiets by Lux Mundi. Ons ry omdat ons Vader ons die talent en voorreg gegee hiervoor.Kom ry saam fiets, as jy belangstel stuur jou kontakinligting na mkoorts@me.com om details te kry.  See More
Mei 12, 2011
Monnette Fourie is deel van Marius Koorts se groep
Thumbnail

Lux Mundi Fietsry

Ons ry ook fiets by Lux Mundi. Ons ry omdat ons Vader ons die talent en voorreg gegee hiervoor.Kom ry saam fiets, as jy belangstel stuur jou kontakinligting na mkoorts@me.com om details te kry.  See More
Apr 21, 2011
Marius Koorts commented on Sebastiaan van Dyk's blog post 'Is die dominee die kaptein of die afrigter?'
"Hi Sebastiaan Dankie hiervoor, ek het dit aandagtig gesit en lees en die volgende het by my opgekom. Die vraag is hoe ek myself voor my Vader plaas t.o.v. wat ek doen. Dit is dus nie my werk, wat ek doen, wie die gemeente is, hoe groot my salaris is…"
Apr 15, 2011
Lourens Bosman is deel van Marius Koorts se groep
Thumbnail

Astri Dei (Winterprojek)

Om "Lig vir die wêreld" te wees beteken jy moet soms van jouself gee.Met hierdie projek voorsien ons sweetpakke vir kinders in die winter. Daar is 'n fondsinsameling wat baie opoffering vra. Word deel van die projek...See More
Apr 14, 2011
Lourens Bosman is deel van Marius Koorts se groep
Thumbnail

Lux Mundi Fietsry

Ons ry ook fiets by Lux Mundi. Ons ry omdat ons Vader ons die talent en voorreg gegee hiervoor.Kom ry saam fiets, as jy belangstel stuur jou kontakinligting na mkoorts@me.com om details te kry.  See More
Apr 14, 2011
Marius Koorts and Tonie Eilerd are now friends
Apr 12, 2011
Helene Grobler is deel van Marius Koorts se groep
Thumbnail

Astri Dei (Winterprojek)

Om "Lig vir die wêreld" te wees beteken jy moet soms van jouself gee.Met hierdie projek voorsien ons sweetpakke vir kinders in die winter. Daar is 'n fondsinsameling wat baie opoffering vra. Word deel van die projek...See More
Apr 11, 2011
Marius Koorts het 'n gesprek tot die groep Astri Dei (Winterprojek) bygevoeg
Thumbnail

Hulp nodig

Ek het 'n paar winterprojek vriende nodig wat bereid is om oproepe te maak vir nuwe kontakte en om ons (D.V.) toekomstige fondsinsamelings te help dryf. Ek het nodig dat jy bereid is om met munisipaliteite kontak te maak. Help my asb ek sal jou tou wys maak wat om te doen. Epos my by mkoorts@me.com
Apr 8, 2011
Marius Koorts posted a group
Thumbnail

Lux Mundi Fietsry

Ons ry ook fiets by Lux Mundi. Ons ry omdat ons Vader ons die talent en voorreg gegee hiervoor.Kom ry saam fiets, as jy belangstel stuur jou kontakinligting na mkoorts@me.com om details te kry.  See More
Apr 8, 2011
Profile IconPhilip Reyneke, Machiel Lucas en Venessa Reyneke is nou deel van Marius Koorts se groep
Thumbnail

Astri Dei (Winterprojek)

Om "Lig vir die wêreld" te wees beteken jy moet soms van jouself gee.Met hierdie projek voorsien ons sweetpakke vir kinders in die winter. Daar is 'n fondsinsameling wat baie opoffering vra. Word deel van die projek...See More
Apr 7, 2011
Machiel Lucas left a comment for Marius Koorts
"Baie dankie. Die web blad goed en gaan kommunikasie goed uitbrei"
Apr 7, 2011
Marius Koorts is deel van Sebastiaan van Dyk se groep
Thumbnail

Celebrationdiens

Hierdie is `n plek waar daar `n platvorm geskep word vir oud en jonk om op hulle eie manier in die teenwoordigheid van God in te beweeg saam met die geloofsgemeenskap! Hierdie diens word deur klomp mense beplan en uitgevoer en geniet kreatiwiteit!
Apr 7, 2011
Marius Koorts left a comment for Machiel Lucas
"Welkom op die webblad, hoop ons kan dit saam gebruik tot voordeel van ons Vader se koninkryk. Ek dink ook dat as mense hier gaan inteken ons gemeente se kommunikasie baie goed gaan wees en dat mense baie ingelig gaan wees oor ons gemeente se doen en…"
Apr 7, 2011

Marius Koorts se Fotos

Besig om te laai...
  • Voeg Foto's By
  • Sien Nog

Kommentaar Muur (1 kommentaar)

Om 20:07 op 7 April 2011, het Machiel Lucas gesê…
Baie dankie. Die web blad goed en gaan kommunikasie goed uitbrei

Jy moet 'n lid van Lux Mundi Gemeente wees om kommentaar te lewer!

Join Lux Mundi Gemeente

© 2012   Created by Lux Mundi.

Promosies  |  Report an Issue  |  Terms of Service