EREDIENSBESONDERHEDE

Ons hou op Sondae ‘n verskeidenheid eredienste op verskillende plekke wat ruimte skep dat mense die Here met oorgawe kan aanbid. Klik hier om die jongste erediensbesonderhede te sien.

PREKE

Klik hier om ‘n mp3-weergawe van ons eredienste in die Gemeentesentrum af te laai. Preke kan op CD by die kerkkantoor bestel word. Gaan na Kontak ons, vorms vir ‘n pdf-lys van alle beskikbare preke wat by die kerkkantoor bestel kan word. Verder sal jy op die voorblad ook die jongste preke kry wat jy sommer so direk op jou rekenaar kan luister.

BULLETIN

Wonder jy wanneer gebeur wat? Om deel te wees van Lux Mundi beteken om gereeld in te skakel! Klik hier om die jongste pdf-weergawe van ons weeklikse Bulletin af te laai en bly op hoogte van Lux Mundi se werk in die Koninkryk. 

Marietjie Strydom
  • Vroulik
  • Pretoria-East
  • South Africa
Share on Facebook Stuur Aan Twitter
  • Blogs & ander nuttige info
  • Groepe (2)
  • Foto's (1)
  • Foto Albums
  • Videos

Marietjie Strydom se Vriende

  • Mariana Dippenaar
  • Hester Burger
  • Hilda Korsten
  • Hennie Breytenbach
  • Elsje Büchner
 

Marietjie Strydom se Bladsy

Nuutste Bedrywighede

Marietjie Strydom liked Elsje Büchner's discussion Bertus kan tel en baie goed spel!
16 Feb
Marietjie Strydom het reageer op Elsje Büchner se gesprek '2012 Nuwe groepsmateriaal wat beskikbaar is' in die groep Groeigroepe
"Baie dankie Elsje. Dit lyk almal na puik boeke vir gebruik in die groeigroepe. Die inligting wat jy met ons deel is waardevol. Ons groep sal waarskynlik begin met 'Wanneer God stilbly". Daar is versoeke uit die groep dat ons die jaar begin…"
5 Feb
Marietjie Strydom liked Elsje Büchner's discussion 2012 Nuwe groepsmateriaal wat beskikbaar is
5 Feb
Marietjie Strydom liked Elsje Büchner's blog post 'n Nuwe waarheid uit die ou-ou woorde (Dana Snyman)
17 Jan
Marietjie Strydom liked Elsje Büchner's discussion Groeigroepleiers en geestelike transformasie
Nov 9, 2011
Marietjie Strydom liked Marnette van Rensburg's discussion Gebed tydens groep-byeenkomste
Jul 27, 2011
Marietjie Strydom commented on Elsje Büchner's group 'Groeigroepleiers'
"More-oggend 11:00 het ons dankdiens vir Juanita Venter - lief-vir-Hom, begaafd, lewenslustig ... Die Here het gegee - vir 39 jaar - en die Here het geneem. Ons gaan jou baie mis maatjie! "
Jul 14, 2011
Marietjie Strydom het hul profielfoto opgedateer
Jul 11, 2011
Marietjie Strydom posted a photo
Jul 10, 2011
Marietjie Strydom left a comment for Hester Burger
"Gaaf om so pragtige mens nie net saam in die groep te he nie maar ook hier te sien ...."
Mei 17, 2011
Hilda Korsten left a comment for Marietjie Strydom
"ok, maak so"
Mei 16, 2011
Marietjie Strydom and Elsje Büchner are now friends
Mei 16, 2011
Marietjie Strydom left a comment for Hilda Korsten
"Baie welkom Hilda! kyk bietjie ook by Groeigroepe vir sinvolle inligting."
Mei 16, 2011
Marietjie Strydom is deel van Elsje Büchner se groep
Thumbnail

Groeigroepleiers

Hierdie groep is spesiaal vir ons groeigroepleiers. Ons gaan opleidingsmateriaal, nuttige wenke en allerlei interessante wenke hier plaas. Maak ook gerus van hierdie forum gebruik om mekaar te ondersteun en wenke uit te ruil.
Mei 16, 2011
Lux Mundi left a comment for Marietjie Strydom
"Dankie dat jy nou deel vd Groeigroepe se groep is. Wil jy nie asseblief ook by die Groeigroepleiers se groep aansluit nie? E x"
Mei 16, 2011
Marietjie Strydom liked Lux Mundi's group Groeigroepe
Mei 16, 2011

Marietjie Strydom se Fotos

Besig om te laai...
  • Voeg Foto's By
  • Sien Nog

Kommentaar Muur (3 kommentare)

Om 11:48 op 11 Maart 2011, het Elsje Büchner gesê…
Baie welkom Marietjie! Lekker om jou hier te hê! Elsje
Om 12:49 op 16 Mei 2011, het Lux Mundi gesê…
Dankie dat jy nou deel vd Groeigroepe se groep is. Wil jy nie asseblief ook by die Groeigroepleiers se groep aansluit nie? E x
Om 14:44 op 16 Mei 2011, het Hilda Korsten gesê…
ok, maak so

Jy moet 'n lid van Lux Mundi Gemeente wees om kommentaar te lewer!

Join Lux Mundi Gemeente

 
 
 

© 2012   Created by Lux Mundi.

Promosies  |  Report an Issue  |  Terms of Service