|
EREDIENSBESONDERHEDE Ons hou op Sondae ‘n verskeidenheid eredienste op verskillende plekke wat ruimte skep dat mense die Here met oorgawe kan aanbid. Klik hier om die jongste erediensbesonderhede te sien. |
PREKE Klik hier om ‘n mp3-weergawe van ons eredienste in die Gemeentesentrum af te laai. Preke kan op CD by die kerkkantoor bestel word. Gaan na Kontak ons, vorms vir ‘n pdf-lys van alle beskikbare preke wat by die kerkkantoor bestel kan word. Verder sal jy op die voorblad ook die jongste preke kry wat jy sommer so direk op jou rekenaar kan luister. |
BULLETIN Wonder jy wanneer gebeur wat? Om deel te wees van Lux Mundi beteken om gereeld in te skakel! Klik hier om die jongste pdf-weergawe van ons weeklikse Bulletin af te laai en bly op hoogte van Lux Mundi se werk in die Koninkryk. |
Lux Mundi webmeester posted a song
Lux Mundi webmeester posted a song
Lux Mundi webmeester posted a song
Lux Mundi webmeester posted a song
Lux Mundi webmeester posted a song
Lux Mundi webmeester posted a song
Lux Mundi webmeester posted a songGepubliseer op 1 Februarie 2012 om 9:22 — 0 Comments 0 Likes
09:00 Erediens (GS) – Lourens Bosman
Tema: Die vreugde van vrede
Teks: Matteus 5:5 en 9
09:00 Die See (3–4 jariges) (KT)
Tema: Die skepping
09:00 Die Groeigoggas (5–6 jariges) (KT)
Tema: Ek is ‘n groeigogga
09:00 Dissipelland (Gr. 1) (T)
Tema: Die storie van die Bybel
09:00 Dissipelland (Gr. 2-3) (T)
Reeks: Inleiding –…
MeerGepubliseer op 1 Februarie 2012 om 9:19 — 0 Comments 0 Likes
Klik hier om die jongste pdf-weergawe van ons weeklikse Bulletin af te laai Indien jy hierdie boodskap op 'n iPhone of 'n Android-telefoon lees, sal die hyperlink nie werk nie. Klik op die aardbolletjie links onder op die skerm van jou telefoon wat jou direk na die webwerf sal neem, waar jy op die…
MeerGepubliseer op 26 Januarie 2012 om 9:06 — 0 Comments 0 Likes
09:00 Nagmaal vir ouers en laerskoolkinders – Sebastiaan van Dyk (GS)
Tema: Gelukkige mense, goeie verhoudings
09:00 Nagmaal vir ander volwassenes – Johan Taute (JS)
Tema: Vlerke van geloof
Teks: Johannes 17
09:00 Oostvallei (Nagmaal) – Elsje Büchner
09:00 Mooikloof (Nagmaal) – Marnette Jansen van Rensburg
Tema: Gelukkige mense, goeie verhoudings
15:30 Erediens in Sepedi & Zulu…
Gepubliseer op 26 Januarie 2012 om 9:00 — 0 Comments 0 Likes
Klik hier om die jongste pdf-weergawe van ons weeklikse Bulletin af te laai Indien jy hierdie boodskap op 'n iPhone of 'n Android-telefoon lees, sal die hyperlink nie werk nie. Klik op die aardbolletjie links onder op die skerm van jou telefoon wat jou direk na die webwerf sal neem, waar jy op die…
Meer© 2012 Created by Lux Mundi.

Kommentaar Muur (1 kommentaar)
Wat 'n stunning webmeester!
Jy moet 'n lid van Lux Mundi Gemeente wees om kommentaar te lewer!
Join Lux Mundi Gemeente