|
EREDIENSBESONDERHEDE Ons hou op Sondae ‘n verskeidenheid eredienste op verskillende plekke wat ruimte skep dat mense die Here met oorgawe kan aanbid. Klik hier om die jongste erediensbesonderhede te sien. |
PREKE Klik hier om ‘n mp3-weergawe van ons eredienste in die Gemeentesentrum af te laai. Preke kan op CD by die kerkkantoor bestel word. Gaan na Kontak ons, vorms vir ‘n pdf-lys van alle beskikbare preke wat by die kerkkantoor bestel kan word. Verder sal jy op die voorblad ook die jongste preke kry wat jy sommer so direk op jou rekenaar kan luister. |
BULLETIN Wonder jy wanneer gebeur wat? Om deel te wees van Lux Mundi beteken om gereeld in te skakel! Klik hier om die jongste pdf-weergawe van ons weeklikse Bulletin af te laai en bly op hoogte van Lux Mundi se werk in die Koninkryk. |
Johan Strydom left a comment for Lourens Bosman
Lourens Bosman is deel van Lux Mundi se groep
Lourens Bosman is deel van Lux Mundi se groep
Lourens Bosman is deel van Marius Koorts se groep
Lourens Bosman is deel van Marius Koorts se groep
Lourens Bosman is now friends with Sebastiaan van Dyk, Hennie Breytenbach, Philip Reyneke and Emile Hurter
Marius Koorts commented on Lourens Bosman's blog post 'Gee en geluk'
'n Blog deur Lourens Bosman in kollig
Lourens Bosman posted a blog post
Carin Maree left a comment for Lourens Bosman
Elsje Büchner left a comment for Lourens BosmanGepubliseer op 22 Maart 2011 om 21:25 — 2 Comments 0 Likes
Ek lees die naweek 'n baie interessante artikel op die webwerf van die hoog aangeskrewe tydskrif Science. Dit gaan oor die effek van gee op mense se gemoed.
'n Sosiale sielkundige, Elizabeth Dunn by die Universiteit van Brits-Columbia in Kanada, het navorsing gedoen oor watter soort spandering mense regtig gelukkig maak. Sy en haar kollegas het 109 studente ondervra en die meeste het gesê dat hulle gelukkiger sal wees met $20 as met $5 in hulle sakke. Die meeste het ook gesê dat hulle…
Meer
Elsje Büchner gesê… Hallo Lourens. Vertel jou vriende op Facebook van Lux Mundi se nuwe webwerf deur op die "share op facebook"-skakel links te klik! 'n Ander opwindende manier om die geloofsfamilie uit te brei!
Hoe's daai kollega?
Elsje
Carin Maree gesê… Hi daar,
Ek het sowaar na jare van self preke opneem, die eerste maal besluit om 'n preek af te laai en te luister. Ek luister na die preek oor gebed (die spesifieke een wat gevolg het na die groot mediadebakel oor gebed.) Ek was nie daardie Sondag in die kerk nie, maar my man was. Hy het voorgestel ek luister daarna. So nou sit ek hier voor my rekenaar en smile al die pad. Dankie vir 'n puik verduideliking wat selfs 'n pleb kan verstaan.
Johan Strydom gesê… Baie dankie vir jou boodskap wat ek vandag ontvang het in die nuusbrief. Ek het die gedeelte met aandag gelees, en jou insig was inspirerend. Ek lees gereeld die Beeld op die internet en het onlangs net soos jy die kommentaar gelees maar van n ander berig, die resultaat was egter dieselfde, mense wat mekaar op n openbare platform aanvat, en die kommentaar het gewissel van breinloos tot verstommend. Ek het gevoel hoe ek gloei van woede en het amper begin tik, toe het ek egter terug gesit, mooi daaroor gedink en besluit die mense het gebed nodig. Ek was self iemand wat onnosele kommentaar op dinge gelewer het, ek probeer nou op God se pad stap, en ek kon vir hulle jammer voel sonder om te oordeel. My persoonlike opinie, is dat dit die Heilige Gees is wat my en my denke verander, ek kon nie self nie. Dankie vir n baie insiggewende stukkie.
© 2012 Created by Lux Mundi.
