EREDIENSBESONDERHEDE

Ons hou op Sondae ‘n verskeidenheid eredienste op verskillende plekke wat ruimte skep dat mense die Here met oorgawe kan aanbid. Klik hier om die jongste erediensbesonderhede te sien.

PREKE

Klik hier om ‘n mp3-weergawe van ons eredienste in die Gemeentesentrum af te laai. Preke kan op CD by die kerkkantoor bestel word. Gaan na Kontak ons, vorms vir ‘n pdf-lys van alle beskikbare preke wat by die kerkkantoor bestel kan word. Verder sal jy op die voorblad ook die jongste preke kry wat jy sommer so direk op jou rekenaar kan luister.

BULLETIN

Wonder jy wanneer gebeur wat? Om deel te wees van Lux Mundi beteken om gereeld in te skakel! Klik hier om die jongste pdf-weergawe van ons weeklikse Bulletin af te laai en bly op hoogte van Lux Mundi se werk in die Koninkryk. 

Johan Taute
  • Manlik
  • Pretoria, Gauteng
  • South Africa
Share on Facebook Stuur Aan Twitter

Johan Taute se Vriende

  • Emile Hurter
  • Hennie Breytenbach
  • Marius Koorts
  • Retha van Zyl
 

Johan Taute se Bladsy

Nuutste Bedrywighede

Johan Taute left a comment for Retha van Zyl
"Dankie vir al julle inisiatiewe! Die Leefstylkonsep werk soos 'n bom. Johan Taute."
4 Mar
Johan Taute and Retha van Zyl are now friends
4 Mar
Johan Taute commented on Rudi de Jager's group 'Herwinning'
"Dankie Rudi, ek's aan boord - besin, begin, herwin!"
Nov 22, 2011
Johan Taute is deel van Rudi de Jager se groep
Thumbnail

Herwinning

“BESIN – BEGIN – HERWIN”  Ons wil as geloofsgemeenskap demonstreer dat ons omgee vir ons omgewing en goeie rentmeesters wees wat ‘n tasbare verskil maak deur groen te dink en doen (Nuwe leefwyse).  In die proses wil ons as gesinne saamwerk en graag die hele gemeenskap betrek - en ook help werk skep.See More
Nov 22, 2011
Johan Taute liked Rudi de Jager's group Herwinning
Nov 22, 2011
Johan Taute posted a blog post

Één lewe - van Sondag tot Saterdag

  Missionêre gemeentes: Kenmerk 1 ÉÉN LEWE – VAN SONDAG TOT SATERDAG “Wat julle ook al doen, doen dit van harte soos vir die Here en nie vir mense nie”(Kol 3:23) Baie van ons het grootgeword met ’n duidelike skeiding tussen ’n vroom “Sondaglewe” en ’n gewone “Maandag-tot-Saterdag-lewe”. Die verskille was opvallend. Mense het op Sondae anders aangetrek, anders gelyk en selfs anders gepraat! Geloof en godsdiens was deel van ’n private kompartement van mense se lewens. Daar was ook die persepsie…See More
Mei 17, 2011
Johan Taute posted a blog post

Lux Mundi as Missionêre Gemeente

  Lux Mundi as Missionêre Gemeente Lux Mundi gemeente is reeds verskeie jare verbind tot die ideaal om ’n Missionêre (of Gestuurde) gemeente te wees. Hierdie ideaal vir die kerk word teologies gefundeer in die sending van God na die wêreld (die missio Dei): “Soos die Vader my gestuur het, stuur Ek julle ook.” (Joh 20:21).“Soos U (Vader) My (Jesus) na die wêreld toe gestuur het, het Ek hulle (Jesus se dissipels/volgelinge) ook na die wêreld gestuur.” (Joh 17:18).  Die sending van God behels ’n…See More
Mei 10, 2011
Johan Taute het hul profielfoto opgedateer
Mei 1, 2011
Johan Taute commented on Lux Mundi's photo
Thumbnail

Fanie Venter & Johan Venter in die agtergrond

"Baie geluk Fanie . . . dit wys net weer wat kan gedoen word!"
Apr 19, 2011
Johan Taute is deel van Lux Mundi se groep
Thumbnail

Uitreikbediening

“Soos die Vader My gestuur het, stuur ek julle ook” (Johannes 20:21)
Apr 15, 2011
Marius Koorts and Johan Taute are now friends
Mar 30, 2011
Johan Taute is now friends with Hennie Breytenbach and Emile Hurter
Mar 29, 2011
Johan Taute is nou 'n lid van Lux Mundi Gemeente
Mar 24, 2011

Johan Taute's Blog

Één lewe - van Sondag tot Saterdag

Gepubliseer op 17 Mei 2011 om 16:00 — 0 Comments

 

 

Missionêre gemeentes: Kenmerk 1

 

ÉÉN LEWE – VAN SONDAG TOT SATERDAG

 

“Wat julle ook al doen, doen dit van harte soos vir die Here en nie vir mense nie”

(Kol 3:23)

 

Baie van ons het grootgeword met ’n duidelike skeiding tussen ’n vroom “Sondaglewe” en ’n gewone “Maandag-tot-Saterdag-lewe”. Die…

Meer

Lux Mundi as Missionêre Gemeente

Gepubliseer op 10 Mei 2011 om 16:38 — 0 Comments

  

Lux Mundi as Missionêre Gemeente

 

Lux Mundi gemeente is reeds verskeie jare verbind tot die ideaal om ’n Missionêre (of Gestuurde) gemeente te wees. Hierdie ideaal vir die kerk word teologies gefundeer in die sending van God na die wêreld (die missio Dei):

 

“Soos die Vader my gestuur het, stuur Ek julle ook.” (Joh 20:21).

“Soos U (Vader) My (Jesus) na die wêreld toe gestuur het, het Ek hulle (Jesus se…

Meer

Alle Kommentaar

  • Geen kommentaar sover nie!

Jy moet 'n lid van Lux Mundi Gemeente wees om kommentaar te lewer!

Join Lux Mundi Gemeente

 
 
 

© 2012   Created by Lux Mundi.

Promosies  |  Report an Issue  |  Terms of Service