EREDIENSBESONDERHEDE

Ons hou op Sondae ‘n verskeidenheid eredienste op verskillende plekke wat ruimte skep dat mense die Here met oorgawe kan aanbid. Klik hier om die jongste erediensbesonderhede te sien.

PREKE

Klik hier om ‘n mp3-weergawe van ons eredienste in die Gemeentesentrum af te laai. Preke kan op CD by die kerkkantoor bestel word. Gaan na Kontak ons, vorms vir ‘n pdf-lys van alle beskikbare preke wat by die kerkkantoor bestel kan word. Verder sal jy op die voorblad ook die jongste preke kry wat jy sommer so direk op jou rekenaar kan luister.

BULLETIN

Wonder jy wanneer gebeur wat? Om deel te wees van Lux Mundi beteken om gereeld in te skakel! Klik hier om die jongste pdf-weergawe van ons weeklikse Bulletin af te laai en bly op hoogte van Lux Mundi se werk in die Koninkryk. 

Johan Jordaan
  • Manlik
  • Pretoria, Gauteng
  • South Africa
Share on Facebook Stuur Aan Twitter

Johan Jordaan se Groepe

 

Johan Jordaan se Bladsy

Nuutste Bedrywighede

Johan Jordaan het reageer op Elsje Büchner se gesprek '2012 Nuwe groepsmateriaal wat beskikbaar is' in die groep Groeigroepe
"Hi Elsje as ek na die boeke kyk is daar 'n paar wat my oog vang. Louie Giglio se boeke veral omdat hy 'n sg. 'grace' prediker is alhoewel hy self dalk nie die etiket sal wil hê nie. Die vraag wat ek wil vra is: waar…"
7 Feb
Johan Jordaan posted a blog post

God se beste

Hoekom aanvaar ons vandag baie minder as God se beste? Kyk na ons, ons is tevrede met min terwyl God baie belowe - rus, vrede, ligte las, gesondheid, oorvloedige voorsiening ens. God wil verseker hê dat ons 'n beter lewe moet hê. Maar ons aanvaar maar tweede beste as goed genoeg. Wie van ons ervaar hierdie vrede ens. in ons lewens? In moderne taal: dinge 'compute' nie. God belowe ons soveel maar ons ervaar so min. Wat is die rede? Is daar 'n rede? Ek glo daar is. En dis waarskynlik eerste ons…See More
Jun 23, 2011
Johan Jordaan is deel van Lux Mundi se groep
Thumbnail

Groeigroepe

Groeigroepe is klein geloofgesinneSee More
Jun 9, 2011
Johan Jordaan het hul profielfoto opgedateer
Mar 25, 2011
Johan Jordaan commented on Lourens Bosman's blog post 'Gee en geluk'
"Hi Lourens, Dis regtig baie insiggewend. Maar besef jy hoe min mense kan ontvang? Dis eintlik baie makliker om te gee as om te ontvang!   God is ons Pa en wil vir ons alles gee, maar wil ons dit vat? As Pa is dit Sy natuur om te gee. "Want…"
Mar 25, 2011
Johan Jordaan posted a photo

DSC01136

So moet 'n duin mos lyk!
Mar 25, 2011
Johan Jordaan het hul profiel opgedateer
Mar 25, 2011
Johan Jordaan is nou 'n lid van Lux Mundi Gemeente
Mar 25, 2011

Johan Jordaan se Fotos

Besig om te laai...
  • Voeg Foto's By
  • Sien Nog

Johan Jordaan's Blog

God se beste

Gepubliseer op 23 Junie 2011 om 17:45 — 0 Comments

Hoekom aanvaar ons vandag baie minder as God se beste? Kyk na ons, ons is tevrede met min terwyl God baie belowe - rus, vrede, ligte las, gesondheid, oorvloedige voorsiening ens. God wil verseker hê dat ons 'n beter lewe moet hê.

 

Maar ons aanvaar maar tweede beste as goed genoeg. Wie van ons ervaar hierdie vrede ens. in ons lewens? In moderne taal: dinge 'compute' nie. God belowe ons soveel maar ons ervaar so min.

 

Wat is die rede? Is daar 'n rede? Ek glo daar…

Meer

Alle Kommentaar

  • Geen kommentaar sover nie!

Jy moet 'n lid van Lux Mundi Gemeente wees om kommentaar te lewer!

Join Lux Mundi Gemeente

 
 
 

© 2012   Created by Lux Mundi.

Promosies  |  Report an Issue  |  Terms of Service