EREDIENSBESONDERHEDE

Ons hou op Sondae ‘n verskeidenheid eredienste op verskillende plekke wat ruimte skep dat mense die Here met oorgawe kan aanbid. Klik hier om die jongste erediensbesonderhede te sien.

PREKE

Klik hier om ‘n mp3-weergawe van ons eredienste in die Gemeentesentrum af te laai. Preke kan op CD by die kerkkantoor bestel word. Gaan na Kontak ons, vorms vir ‘n pdf-lys van alle beskikbare preke wat by die kerkkantoor bestel kan word. Verder sal jy op die voorblad ook die jongste preke kry wat jy sommer so direk op jou rekenaar kan luister.

BULLETIN

Wonder jy wanneer gebeur wat? Om deel te wees van Lux Mundi beteken om gereeld in te skakel! Klik hier om die jongste pdf-weergawe van ons weeklikse Bulletin af te laai en bly op hoogte van Lux Mundi se werk in die Koninkryk. 

Jeanne Janse van Rensburg
  • Vroulik
  • Pretoria
  • South Africa
Share on Facebook Stuur Aan Twitter
  • Blogs & ander nuttige info
  • Groepe (3)
  • Foto's
  • Foto Albums
  • Videos

Jeanne Janse van Rensburg se Vriende

  • Emile Hurter
  • Hennie Breytenbach
  • Marius Koorts
 

Jeanne Janse van Rensburg se Bladsy

Nuutste Bedrywighede

Jeanne Janse van Rensburg is deel van Elsje Büchner se groep
Thumbnail

Groeigroepleiers

Hierdie groep is spesiaal vir ons groeigroepleiers. Ons gaan opleidingsmateriaal, nuttige wenke en allerlei interessante wenke hier plaas. Maak ook gerus van hierdie forum gebruik om mekaar te ondersteun en wenke uit te ruil.
Mei 16, 2011
Jeanne Janse van Rensburg is deel van Lux Mundi se groep
Thumbnail

Groeigroepe

Groeigroepe is klein geloofgesinneSee More
Mei 16, 2011
Jeanne Janse van Rensburg and Emile Hurter are now friends
Apr 4, 2011
Jeanne Janse van Rensburg is deel van Sebastiaan van Dyk se groep
Thumbnail

T.O. Strand 2011

Ons is 50 mense van Lux Mundi se Jeugbediening wat hierdie jaar die stranddiens by T.O. gaan doen. Hou hierdie groep dop vir die "latest" op T.O.
Mar 30, 2011
Marius Koorts and Jeanne Janse van Rensburg are now friends
Mar 29, 2011
Jeanne Janse van Rensburg and Hennie Breytenbach are now friends
Mar 24, 2011
Jeanne Janse van Rensburg het hul profielfoto opgedateer
Mar 14, 2011
Jeanne Janse van Rensburg is nou 'n lid van Lux Mundi Gemeente
Mar 14, 2011

Alle Kommentaar

  • Geen kommentaar sover nie!

Jy moet 'n lid van Lux Mundi Gemeente wees om kommentaar te lewer!

Join Lux Mundi Gemeente

 
 
 

© 2012   Created by Lux Mundi.

Promosies  |  Report an Issue  |  Terms of Service