|
EREDIENSBESONDERHEDE Ons hou op Sondae ‘n verskeidenheid eredienste op verskillende plekke wat ruimte skep dat mense die Here met oorgawe kan aanbid. Klik hier om die jongste erediensbesonderhede te sien. |
PREKE Klik hier om ‘n mp3-weergawe van ons eredienste in die Gemeentesentrum af te laai. Preke kan op CD by die kerkkantoor bestel word. Gaan na Kontak ons, vorms vir ‘n pdf-lys van alle beskikbare preke wat by die kerkkantoor bestel kan word. Verder sal jy op die voorblad ook die jongste preke kry wat jy sommer so direk op jou rekenaar kan luister. |
BULLETIN Wonder jy wanneer gebeur wat? Om deel te wees van Lux Mundi beteken om gereeld in te skakel! Klik hier om die jongste pdf-weergawe van ons weeklikse Bulletin af te laai en bly op hoogte van Lux Mundi se werk in die Koninkryk. |
Hedrik Rodink het 'n gesprek tot die groep Kinderbediening Gr 1-6 bygevoeg
Hedrik Rodink commented on Sebastiaan van Dyk's group 'Kinderbediening Gr 1-6'
Hedrik Rodink commented on Sebastiaan van Dyk's group 'Kinderbediening Gr 1-6'
Hedrik Rodink het 'n gesprek tot die groep Celebrationdiens bygevoeg
Hedrik Rodink het 'n gesprek tot die groep Celebrationdiens bygevoeg
Hedrik Rodink is deel van Jeandré Slabbert se groep
Hedrik Rodink is deel van Sebastiaan van Dyk se groep
Hedrik Rodink commented on Sebastiaan van Dyk's video© 2012 Created by Lux Mundi.
