EREDIENSBESONDERHEDE

Ons hou op Sondae ‘n verskeidenheid eredienste op verskillende plekke wat ruimte skep dat mense die Here met oorgawe kan aanbid. Klik hier om die jongste erediensbesonderhede te sien.

PREKE

Klik hier om ‘n mp3-weergawe van ons eredienste in die Gemeentesentrum af te laai. Preke kan op CD by die kerkkantoor bestel word. Gaan na Kontak ons, vorms vir ‘n pdf-lys van alle beskikbare preke wat by die kerkkantoor bestel kan word. Verder sal jy op die voorblad ook die jongste preke kry wat jy sommer so direk op jou rekenaar kan luister.

BULLETIN

Wonder jy wanneer gebeur wat? Om deel te wees van Lux Mundi beteken om gereeld in te skakel! Klik hier om die jongste pdf-weergawe van ons weeklikse Bulletin af te laai en bly op hoogte van Lux Mundi se werk in die Koninkryk. 

Emile Hurter
  • Manlik
  • Pretoria
  • South Africa
Share on Facebook Stuur Aan Twitter
  • Blogs & ander nuttige info
  • Groepe (5)
  • Foto's
  • Foto Albums
  • Videos

Emile Hurter se Vriende

  • Rudi de Jager
  • Monnette Fourie
  • Philip Reyneke
  • Jacques Malan
  • Johan Taute
  • Barry Smith
  • Helene Grobler
  • Dirk en Hester Kotzé
  • Tonie Eilerd
  • Marius Koorts
  • Venessa Reyneke
  • Willemien Lucas
  • Jeanne Janse van Rensburg
  • Lourens Bosman
  • Elsje Büchner
 

Emile Hurter se Bladsy

Nuutste Bedrywighede

Emile Hurter liked Marnette van Rensburg's discussion Gebedsontbyt
Sep 1, 2011
Rudi de Jager and Emile Hurter are now friends
Jun 19, 2011
Emile Hurter is deel van Lux Mundi se groep
Thumbnail

Groeigroepe

Groeigroepe is klein geloofgesinneSee More
Jun 19, 2011
Emile Hurter is deel van Marius Koorts se groep
Thumbnail

Lux Mundi Fietsry

Ons ry ook fiets by Lux Mundi. Ons ry omdat ons Vader ons die talent en voorreg gegee hiervoor.Kom ry saam fiets, as jy belangstel stuur jou kontakinligting na mkoorts@me.com om details te kry.  See More
Mei 12, 2011
Emile Hurter het hul profielfoto opgedateer
Mar 29, 2011
Emile Hurter is deel van Lux Mundi se groep
Thumbnail

Gebedsbediening

Die gebedsbediening is ‘n bediening op sigself wat 'n gebedskultuur in die gemeente wil uitbou.
Mar 28, 2011
Emile Hurter left a comment for Monnette Fourie
"Hi Monnette  Ek is bly om te sien dat jy ook deel van die familie is - welkom en ek hoop om sommer speodig van jou te hoor. Ek verstaan jy was siek en ek vertrou dat dit beter met jou gaan. Ek gaan donderdag saam met Anton se vrou, Angela, by…"
Mar 28, 2011
Emile Hurter commented on Marius Koorts's group 'Astri Dei (Winterprojek)'
"Ek is bly om te hoor dat Jacques vandag saam getrap het en nie gery het nie. Ek hoop net dat hy spoedig volkome sal herstel sterkte vir die trap van more - gelukkig is die rusdag om die draai en kan die moee bene weer herstel vir die twede fase…"
Mar 28, 2011
Emile Hurter is deel van Lux Mundi se groep
Thumbnail

Mannebediening

Die mannebediening bestaan om die manne van die gemeente saam te bind, toe te rus en te motiveer.
Mar 27, 2011
Emile Hurter commented on Marius Koorts's group 'Astri Dei (Winterprojek)'
"Sterkte vir julle rit vandag en wees versigtig in die reen. Geniet die natuur en weet dat Ons Hemelse Vader met julle is. Groete en ek sien uit om donderdag by julle aan te sluit. Emile"
Mar 27, 2011
Emile Hurter is deel van Marius Koorts se groep
Thumbnail

Astri Dei (Winterprojek)

Om "Lig vir die wêreld" te wees beteken jy moet soms van jouself gee.Met hierdie projek voorsien ons sweetpakke vir kinders in die winter. Daar is 'n fondsinsameling wat baie opoffering vra. Word deel van die projek...See More
Mar 27, 2011
Emile Hurter and Philip Reyneke are now friends
Mar 27, 2011
Emile Hurter is nou 'n lid van Lux Mundi Gemeente
Mar 26, 2011

Alle Kommentaar

  • Geen kommentaar sover nie!

Jy moet 'n lid van Lux Mundi Gemeente wees om kommentaar te lewer!

Join Lux Mundi Gemeente

 
 
 

© 2012   Created by Lux Mundi.

Promosies  |  Report an Issue  |  Terms of Service