EREDIENSBESONDERHEDE

Ons hou op Sondae ‘n verskeidenheid eredienste op verskillende plekke wat ruimte skep dat mense die Here met oorgawe kan aanbid. Klik hier om die jongste erediensbesonderhede te sien.

PREKE

Klik hier om ‘n mp3-weergawe van ons eredienste in die Gemeentesentrum af te laai. Preke kan op CD by die kerkkantoor bestel word. Gaan na Kontak ons, vorms vir ‘n pdf-lys van alle beskikbare preke wat by die kerkkantoor bestel kan word. Verder sal jy op die voorblad ook die jongste preke kry wat jy sommer so direk op jou rekenaar kan luister.

BULLETIN

Wonder jy wanneer gebeur wat? Om deel te wees van Lux Mundi beteken om gereeld in te skakel! Klik hier om die jongste pdf-weergawe van ons weeklikse Bulletin af te laai en bly op hoogte van Lux Mundi se werk in die Koninkryk. 

Elsje Büchner se Bladsy

Nuutste Bedrywighede

Elsje Büchner posted a blog post
Woensdag
Elsje Büchner posted songs
11 Mei
Elsje Büchner posted a blog post
11 Mei
Elsje Büchner posted a blog post

Bulletin 2012-05-06

Bulletin 2012-05-06Klik hier om die jongste pdf-weergawe van ons weeklikse Bulletin af te laai Indien jy hierdie boodskap op 'n iPhone of 'n Android-telefoon…See More
3 Mei
Elsje Büchner posted songs
26 Apr
Elsje Büchner posted a blog post

Bulletin 2012-04-29

Bulletin 2012-04-29Klik hier om die jongste pdf-weergawe van ons weeklikse Bulletin af te laai Indien jy hierdie boodskap op 'n iPhone of 'n…See More
25 Apr
Elsje Büchner het 'n gesprek tot die groep Ons vier die goeie bygevoeg
Thumbnail

Samantha Jones - 5 April 2012

Geoffrey & Samantha Jones het 5 April 2012 nog 'n dogter, Samantha, ryker geword. Baie geluk! Mag sy julle baie vreugde verskaf! Hulle het nou twee dogters!See More
19 Apr
Elsje Büchner posted songs
19 Apr
Elsje Büchner posted blog posts
19 Apr
Sheree Janse van Rensburg liked Elsje Büchner's blog post Idees vir 'n eg Bybelse ete op Paassondag
18 Apr
Elsje Büchner posted a video

24-7 Spaces Lent Day 41: Risen

Carla Harding reads from John 20 and asks 'where do we need Jesus' new life in us this easter sunday?' Did you enjoy this series? Please tell us what you thi...
9 Apr
Elsje Büchner posted a video

24-7 Spaces Lent Day 40: Silence

Carla Harding reads from John 19 and reflects on the silence of Holy Saturday. Download the Study Guide for Week 7 - http://www.24-7prayer.com/spaces
7 Apr
Elsje Büchner posted videos
6 Apr
Elsje Büchner posted a video

24-7 Spaces Lent Day 37: Betrayed

Pete Greig reads from John 13 and asks 'are we willing to do God's will even if it costs us? Download the Study Guide for Week 7 - http://www.24-7prayer.com/...
4 Apr
Elsje Büchner posted videos
3 Apr
Elsje Büchner shared their video on Facebook
31 Mar

Elsje Büchner se Fotos

Besig om te laai...
  • Voeg Foto's By
  • Sien Nog

Elsje Büchner se Videos

  • Voeg Videos By
  • Sien Nog

Elsje Büchner's Blog

Bulletin 2012-05-20

Gepubliseer op 16 Mei 2012 om 15:54 — 0 Comments

Bulletin 2012-05-13

Gepubliseer op 11 Mei 2012 om 13:30 — 0 Comments

Bulletin 2012-05-06

Gepubliseer op 3 Mei 2012 om 6:24 — 0 Comments

Bulletin 2012-05-06

Klik hier om die jongste pdf-weergawe van ons weeklikse Bulletin af te laai Indien jy hierdie boodskap op 'n iPhone of 'n…

Meer

Bulletin 2012-04-29

Gepubliseer op 25 April 2012 om 12:00 — 0 Comments

Bulletin 2012-04-29

Klik hier om die jongste pdf-weergawe van ons weeklikse Bulletin af te laai Indien jy hierdie boodskap op 'n iPhone of…

Meer

Kommentaar Muur (2 kommentare)

Om 12:19 op 17 Maart 2011, het anton badenhorst gesê…
dink julle kort nuwe kiekies vir d gemeente websites!!!!!!
Om 17:32 op 26 Maart 2011, het Jimmy Hamman gesê…
Geluk met die nuwe webblad.  Dis letterlik en figuurlik 'n ligpunt midde in die stofstorm wat ons tans in Saudi beleef.

Jy moet 'n lid van Lux Mundi Gemeente wees om kommentaar te lewer!

Join Lux Mundi Gemeente

 
 
 

© 2012   Created by Lux Mundi.

Promosies  |  Report an Issue  |  Terms of Service