EREDIENSBESONDERHEDE

Ons hou op Sondae ‘n verskeidenheid eredienste op verskillende plekke wat ruimte skep dat mense die Here met oorgawe kan aanbid. Klik hier om die jongste erediensbesonderhede te sien.

PREKE

Klik hier om ‘n mp3-weergawe van ons eredienste in die Gemeentesentrum af te laai. Preke kan op CD by die kerkkantoor bestel word. Gaan na Kontak ons, vorms vir ‘n pdf-lys van alle beskikbare preke wat by die kerkkantoor bestel kan word. Verder sal jy op die voorblad ook die jongste preke kry wat jy sommer so direk op jou rekenaar kan luister.

BULLETIN

Wonder jy wanneer gebeur wat? Om deel te wees van Lux Mundi beteken om gereeld in te skakel! Klik hier om die jongste pdf-weergawe van ons weeklikse Bulletin af te laai en bly op hoogte van Lux Mundi se werk in die Koninkryk. 

Denise Stols
  • Vroulik
  • Pretoria
  • South Africa
Share on Facebook Stuur Aan Twitter
  • Blogs & ander nuttige info
  • Groepe (2)
  • Foto's
  • Foto Albums
  • Videos
 

Denise Stols se Bladsy

Nuutste Bedrywighede

Denise Stols is deel van Elsje Büchner se groep
Thumbnail

Groeigroepleiers

Hierdie groep is spesiaal vir ons groeigroepleiers. Ons gaan opleidingsmateriaal, nuttige wenke en allerlei interessante wenke hier plaas. Maak ook gerus van hierdie forum gebruik om mekaar te ondersteun en wenke uit te ruil.
Mei 20, 2011
Denise Stols is deel van Lux Mundi se groep
Thumbnail

Vrouebediening

Die vrouebediening sien na die unieke geestelike behoeftes van vroue om.
Mei 20, 2011
Denise Stols is nou 'n lid van Lux Mundi Gemeente
Mei 13, 2011

Alle Kommentaar

  • Geen kommentaar sover nie!

Jy moet 'n lid van Lux Mundi Gemeente wees om kommentaar te lewer!

Join Lux Mundi Gemeente

 
 
 

© 2012   Created by Lux Mundi.

Promosies  |  Report an Issue  |  Terms of Service