EREDIENSBESONDERHEDE

Ons hou op Sondae ‘n verskeidenheid eredienste op verskillende plekke wat ruimte skep dat mense die Here met oorgawe kan aanbid. Klik hier om die jongste erediensbesonderhede te sien.

PREKE

Klik hier om ‘n mp3-weergawe van ons eredienste in die Gemeentesentrum af te laai. Preke kan op CD by die kerkkantoor bestel word. Gaan na Kontak ons, vorms vir ‘n pdf-lys van alle beskikbare preke wat by die kerkkantoor bestel kan word. Verder sal jy op die voorblad ook die jongste preke kry wat jy sommer so direk op jou rekenaar kan luister.

BULLETIN

Wonder jy wanneer gebeur wat? Om deel te wees van Lux Mundi beteken om gereeld in te skakel! Klik hier om die jongste pdf-weergawe van ons weeklikse Bulletin af te laai en bly op hoogte van Lux Mundi se werk in die Koninkryk. 

Lux Mundi se Bladsy

Nuutste Bedrywighede

Chris Lourens is deel van Lux Mundi se groep
Thumbnail

Jeugbediening

Jongmense word gelei om in ’n lewenslange verhouding met die Here te staan.
5 Mar
Retha van Zyl is deel van Lux Mundi se groep
Thumbnail

Jeugbediening

Jongmense word gelei om in ’n lewenslange verhouding met die Here te staan.
3 Mar
Retha van Zyl liked Lux Mundi's page Mooikloof
3 Mar
Hananke Calitz liked Lux Mundi's group Groeigroepe
14 Feb
Natasha Schoonees liked Lux Mundi's group Vrouebediening
9 Feb
Hanelie Coertze is deel van Lux Mundi se groep
Thumbnail

Eredienste

Ons hou op Sondae 'n verskeidenheid eredienste op verskillende plekke wat ruimte skep dat mense die Here met oorgawe kan aanbid.See More
5 Feb
Profile IconChristine Vermeulen, Tania van Loggerenberg en 5 ander lede is nou deel van Lux Mundi se groep
Thumbnail

Groeigroepe

Groeigroepe is klein geloofgesinneSee More
29 Jan
Lux Mundi posted blog posts
18 Jan
Lux Mundi posted a song

 play line-In_Mic-In 2012-1-15 9-19-29 - \Unknown>

recordings
28:25
17 Jan
Lux Mundi posted a video

24-7 Spaces Advent Day 10: Take Heart

Alek Madzarovski reads from John 16 and reflects on what it means that Jesus overcame the world http://www.24-7prayer.com/spaces
Des 9, 2011
Lux Mundi posted a video

24-7 Spaces Advent Day 9: Access all Areas

Etienne Piek reads from Romans 5 and asks 'are we embracing the gift of peace?' http://www.24-7prayer.com.spaces
Des 7, 2011
Lux Mundi posted videos
Des 3, 2011
Lux Mundi posted videos
Nov 30, 2011
Lux Mundi posted a blog post

Algemene Sinode - terugvoering

Die 14de Algemene Sinode van die NG Kerk het vanaf 10-14 Oktober in Boksburg plaasgevind. Klik op die betrokke dag se skakel vir meer terugvoering oor die sinode.2011 Algemene Sinode dag 1…See More
Oct 19, 2011
Retha van Zyl liked Lux Mundi's page Luister en laai preke af
Sep 27, 2011
Ronelle Bosman is deel van Lux Mundi se groep
Thumbnail

Uitreikbediening

“Soos die Vader My gestuur het, stuur ek julle ook” (Johannes 20:21)
Sep 26, 2011

Lux Mundi se Fotos

Besig om te laai...
  • Voeg Foto's By
  • Sien Nog

Lux Mundi se Videos

  • Voeg Videos By
  • Sien Nog

Lux Mundi's Blog

Erediensbesonderhede 2012-01-22

Gepubliseer op 18 Januarie 2012 om 17:30 — 0 Comments

22 Januarie 2012



Tema: Gelukkige mense

Teks: Matteus 5:3…

Meer

Bulletin 2012-01-22

Gepubliseer op 18 Januarie 2012 om 16:30 — 0 Comments

Bulletin 2012-01-22

Klik hier om die jongste pdf-weergawe van ons weeklikse Bulletin af te laai Indien jy hierdie…

Meer

Jaarprogram vir 2012

Gepubliseer op 14 Desember 2011 om 18:49 — 0 Comments

Hieronder is al die kalender maande in pdf formaat vir jou om af te laai:

1.   Januarie 2012

2.   Februarie 2012

3.   …

Meer

Algemene Sinode - terugvoering

Gepubliseer op 19 Oktober 2011 om 7:00 — 0 Comments

Die 14de Algemene Sinode van die NG Kerk het vanaf 10-14 Oktober in Boksburg plaasgevind. Klik op die betrokke dag se skakel vir meer terugvoering oor die sinode.

2011 Algemene Sinode dag 1…

Meer

Alle Kommentaar

  • Geen kommentaar sover nie!

Jy moet 'n lid van Lux Mundi Gemeente wees om kommentaar te lewer!

Join Lux Mundi Gemeente

 
 
 

© 2012   Created by Lux Mundi.

Promosies  |  Report an Issue  |  Terms of Service