EREDIENSBESONDERHEDE

Ons hou op Sondae ‘n verskeidenheid eredienste op verskillende plekke wat ruimte skep dat mense die Here met oorgawe kan aanbid. Klik hier om die jongste erediensbesonderhede te sien.

PREKE

Klik hier om ‘n mp3-weergawe van ons eredienste in die Gemeentesentrum af te laai. Preke kan op CD by die kerkkantoor bestel word. Gaan na Kontak ons, vorms vir ‘n pdf-lys van alle beskikbare preke wat by die kerkkantoor bestel kan word. Verder sal jy op die voorblad ook die jongste preke kry wat jy sommer so direk op jou rekenaar kan luister.

BULLETIN

Wonder jy wanneer gebeur wat? Om deel te wees van Lux Mundi beteken om gereeld in te skakel! Klik hier om die jongste pdf-weergawe van ons weeklikse Bulletin af te laai en bly op hoogte van Lux Mundi se werk in die Koninkryk. 

Aflaaibare Vorms

Alle vorms is hier beskikbaar, byvoorbeeld debietordervorm, hoe om elektroniese oorbetalings te maak, padkaart na die gemeente, lidmaatskapvorms, inskrywingsvorms vir kampe, ensovoorts. Druk asseblief die vorm uit, voltooi en faks na (012) 993 0093.

 

Lidmaatskap

Aanlynvorm 

PDF-vorm

 

Huwelike

Huweliksvorms vir gemeentelede.pdf (dr. Taute & ds. Jv Rensburg)

Huweliksvorms vir nie-gemeentelede.pdf

Huweliksvorm - drr. Büchner, Bosman & ds. van Dyk

Tariewe huwelike & huur van fasiliteite vir huwelike

 

Bespreking van fasiliteite

Besprekingsvorm - Huur van Gemeentesentrum en ander lokale

Bespreking van fasiliteite vir interne gebruik

2011 Algemene besprekingsvorm vir huur van fasiliteite

2011 Huurtariewe

2011 Langtermyn huurtariewe

2011 Algemene inligting & reëls

Begrafnis & roudiens - kontrolevorm

 

Doop

2012: Datums vir doopregistrasie- & doopkursusse

2012: Doopvorms (Word-doc)

2012: Doopvorms (pdf-doc)

 

Finansies

Debietorderopdrag (kan ook gebruik word om u debietorder te verhoog)

Hoe om Lux Mundi as ‘n begunstigde by ABSA te skep (Elektroniese betaling)

Fondsaanvraagvorm (vir gebruik deur Bedieninge)

Kontantvoorskotvorm (vir gebruik der Bedieninge)

 

Groeigroepe

Inskrywingsvorm

Gemeenteraad

Nominasievorm - Gemeenteraad

 

Preke

Bestelling van CD’s van eredienste 2008-2010. Koste R10-00 per cd plus posgeld & verpakking. Skakel Dora Scholtz by (012) 998 8801 of stuur ‘n e-pos na lidmate@luxmundi.org.za

 

Kampe & uitreike

2012 Avontuurkamp gr. 4-6 - inskrywingsvorm

2012 - Gr. 7-staptoer

2012 - Belydenisklas: Kampvorm

2012 - TO Strand-inskrywingsvorm

 

Algemeen

Kruidenierslysie vir Pharos Gemeenskapsentrum

Neem ‘n kindjie aan (Uitreikprojek)

2012-03-10 Kreatiwiteitsretraite: Inskrywingsvorm

© 2012   Created by Lux Mundi.

Promosies  |  Report an Issue  |  Terms of Service