EREDIENSBESONDERHEDE

Ons hou op Sondae ‘n verskeidenheid eredienste op verskillende plekke wat ruimte skep dat mense die Here met oorgawe kan aanbid. Klik hier om die jongste erediensbesonderhede te sien.

PREKE

Klik hier om ‘n mp3-weergawe van ons eredienste in die Gemeentesentrum af te laai. Preke kan op CD by die kerkkantoor bestel word. Gaan na Kontak ons, vorms vir ‘n pdf-lys van alle beskikbare preke wat by die kerkkantoor bestel kan word. Verder sal jy op die voorblad ook die jongste preke kry wat jy sommer so direk op jou rekenaar kan luister.

BULLETIN

Wonder jy wanneer gebeur wat? Om deel te wees van Lux Mundi beteken om gereeld in te skakel! Klik hier om die jongste pdf-weergawe van ons weeklikse Bulletin af te laai en bly op hoogte van Lux Mundi se werk in die Koninkryk. 

Kollig Groepe

Alle Groepe (33)

  • Herwinning

    3 lede Nuutste Aktiwiteit: gister

    “BESIN – BEGIN – HERWIN”  Ons wil as geloofsgemeenskap demonstreer dat ons omgee vir ons omgewing en goeie rentmeesters wees wat ‘n tasbare…

  • Mooikloof

    7 lede Nuutste Aktiwiteit: 11 Mar

  • Lux Mundi Fietsry

    6 lede Nuutste Aktiwiteit: Jun 5, 2011

    Ons ry ook fiets by Lux Mundi. Ons ry omdat ons Vader ons die talent en voorreg gegee hiervoor.

    Kom ry saam fiets, as jy belangstel stuur…

  • T.O. Strand 2011

    6 lede Nuutste Aktiwiteit: Apr 7, 2011 Ons is 50 mense van Lux Mundi se Jeugbediening wat hierdie jaar die stranddiens by T.O. gaan doen. Hou hierdie groep dop vir die "latest" op T.O.

  • Astri Dei (Winterprojek)

    17 lede Nuutste Aktiwiteit: Aug 28, 2011

    Om "Lig vir die wêreld" te wees beteken jy moet soms van jouself gee.

    Met hierdie projek voorsien ons sweetpakke vir kinders in die winter.…

  • Ouertoerusting

    3 lede Nuutste Aktiwiteit: Mar 23, 2011 Dit is `n ruimte waar ouers saam kan gesels en inligting kry oor aktuele sake wat hulle in die gesig staar rondom hulle kinders! Hier geld elkeen se…

  • Jeugbediening

    7 lede Nuutste Aktiwiteit: 5 Mar Jongmense word gelei om in ’n lewenslange verhouding met die Here te staan.

  • Egskeiding ondersteuningsgroep

    2 lede Nuutste Aktiwiteit: Apr 14, 2011 'n Belangegroep/Ondersteuningsgroep vir mense tydens en na egskeiding is onlangs gevestig.

  • Uitreikbediening

    5 lede Nuutste Aktiwiteit: Sep 26, 2011 “Soos die Vader My gestuur het, stuur ek julle ook” (Johannes 20:21)

  • Mannebediening

    7 lede Nuutste Aktiwiteit: Sep 21, 2011 Die mannebediening bestaan om die manne van die gemeente saam te bind, toe te rus en te motiveer.

  • Eredienste

    4 lede Nuutste Aktiwiteit: 5 Feb

    Ons hou op Sondae 'n verskeidenheid eredienste op verskillende plekke wat ruimte skep dat mense die Here met oorgawe kan aanbid.

  • Aktuele sake

    3 lede Nuutste Aktiwiteit: Mei 13, 2011 Aktuele sake word hier bespreek.

  • Ons vier die goeie

    2 lede Nuutste Aktiwiteit: 19 Apr

    Getuienisgroep waarin ons die goeie oomblikke en blydskap in ons lewens met mekaar deel. Deur middel van hierdie groep vier ons die lewe saam met…

  • Groente Groei projek

    5 lede Nuutste Aktiwiteit: 2 Apr

    Die doel van die groep is om groente te produseer ter ondersteuning van voedsel voorsieningsprojekte. Verder is dit ook ons passie om die idee dat…

  • Celebration Klank en Media

    2 lede Nuutste Aktiwiteit: Aug 18, 2011 'n groep waar ons kan komunikeer oor wat in die Celebration se klank en media aangaan.

  • Klankspan - Oggenddiens

    7 lede Nuutste Aktiwiteit: Nov 28, 2011 'n Groep vir die klankspan wat tydens die oggenddienste/volwassenes se eredienste diens doen. Hier kan jy die nuutste erediensroosters, nuus en…

  • Groeigroepleiers

    13 lede Nuutste Aktiwiteit: 15 Feb Hierdie groep is spesiaal vir ons groeigroepleiers. Ons gaan opleidingsmateriaal, nuttige wenke en allerlei interessante wenke hier plaas. Maak ook…

  • Power Point-span

    4 lede Nuutste Aktiwiteit: Nov 28, 2011

    Die Power Point-span is ’n span vrywilligers wat op ’n roterende basis die afkondigings vir die erediens verfraai en ook as operateur van die…

  • Voorsangers & orkes - Oggenddiens

    7 lede Nuutste Aktiwiteit: 7 Mar 'n Groep vir die voorsangers, musiekleiers & orkes van die oggenddiens wat in die Gemeentesentrum plaasvind. Hier kan jy nuus, boodskappe,…

  • Omsieners - Groeigroepe

    3 lede Nuutste Aktiwiteit: Mei 2, 2011

    Die omsieners vervul hul funksies ooreenkomstig die Bybelse beeld van die ouderling. Hy/sy is die geestelike leier van die Omsienerskring en neem…

© 2012   Created by Lux Mundi.

Promosies  |  Report an Issue  |  Terms of Service