EREDIENSBESONDERHEDE

Ons hou op Sondae ‘n verskeidenheid eredienste op verskillende plekke wat ruimte skep dat mense die Here met oorgawe kan aanbid. Klik hier om die jongste erediensbesonderhede te sien.

PREKE

Klik hier om ‘n mp3-weergawe van ons eredienste in die Gemeentesentrum af te laai. Preke kan op CD by die kerkkantoor bestel word. Gaan na Kontak ons, vorms vir ‘n pdf-lys van alle beskikbare preke wat by die kerkkantoor bestel kan word. Verder sal jy op die voorblad ook die jongste preke kry wat jy sommer so direk op jou rekenaar kan luister.

BULLETIN

Wonder jy wanneer gebeur wat? Om deel te wees van Lux Mundi beteken om gereeld in te skakel! Klik hier om die jongste pdf-weergawe van ons weeklikse Bulletin af te laai en bly op hoogte van Lux Mundi se werk in die Koninkryk. 

Bybelmarathon & Bybelverspreiding

Lidmate word uitgenooi om 'n Bybel te skenk in hulle verjaardagmaand.
Kontakpersoon: Mariana Dippenaar
Sel: 083 301 7261
Tel: (012) 998 2410

 

Bikers-bediening aan Bikers en jaarlikse Bible Run

Kontakpersoon: Anton Mostert 
Sel: 082 901 0300
E-pos: antonm@nedbank.co.za

 

Diensgetuienis Mamelodi en Chics-projek

Deurlopende skakeling met VGK Memelodi, asook verskeie ontwikkelingsprojekte.
Projekleier: Montagu Murray 
Tel: (012) 807 0182
Sel: 072 241 2368 
E-pos: montagu_m@absamail.co.za

 

Gebedsondersteuning aan uitreike en sendelinge

Koördineer uitreike se gebedsbehoeftes en doen voorbidding.
Kontakpersoon: Marietha Labuschagne
Sel: 082 445 7910

 

Evangeliebediening aan werkers in die ooste van Pretoria

Huisbesoeke, eredienste in Sepedi en Zulu elke Sondag, Mooikloof-bediening en taxi-bediening.
Projekleiers: Daniel en Anna Mine
Sel: 073 874 4585

 

Jesusfilm-uitreike

Vertoon van die Jesusfilm tydens verskeie uitreike in Gauteng, Mosambiek en die Ohrigstad-, Lydenburg- en Burgersfortomgewing, ens.   
Projekleier: Rudolph Zinn  
Tel: (012) 998 5524 
Sel: 082 341 3849 
E-pos: rzinn@absamail.co.za

 

Jeuguitreike

Verskeie uitreike na: TO-Strand, Plettenbergbaai, Ohrigstad en ander.
Kontankpersoon: Willemien Lucas 
Sel: 012 998 8801
E-pos: jeug@luxmundi.org.za

 

Kids' games

Die Evangelieboodskap word uitgedra d.m.v. sport, kreatiwiteit en speletjies in samewerking met Lux Mundi se Kinderbediening.
Kontakpersoon:  Willemien Lucas
Tel: (012) 998 8801
E-pos: jeug@luxmundi.org.za

 

Operasie Mobilisasie

Sendingmobilisering en –opleiding en ondersteuningsdienste. 
John Ross
Tel: (012) 993 3334

 

Oekraine

Ondersteuning van sendingpaar (Ockert en Michelle Potgieter) , asook die Kleuterskool-projek en hospitaalbediening.
Steungroepleiers: Paul en Agnes Bester 
Tel: (012) 993 3050
Sel: 082 885 9859
E-pos: paul.bester@vodamail.co.za

 

Ubunto sokkerprojek

Vorming van jongmense van Afrika deur die ondersteuning van sokkerspanne en die toerusting van sokkerafrigters (Transforming soccer coaches into whole life coaches)
Kontakpersoon: Keulder van Wyk
Tel: (012) 993 1015
Sel: 079 747 1552
E-pos: kvanwyk1@gmail.com

 

Astri Dei (Winterprojek)

Jaarlikse fietstoer tydens Maart/April. Fondsinsameling vir sweetpakke vir behoeftige kinders en ander projekte. 
Projekleier: Marius Koorts 
Tel: (012) 998 8360 
Sel: 082 899 0435 
E-pos: mkoorts@me.com

 

Zimbabwe-uitreike

Projekleier: Theuns du Plessis 
Tel: (012) 998 0569 
Sel: 083 226 3136
E-pos: theuns.dup@gmail.com

Views: 27

© 2012   Created by Lux Mundi.

Promosies  |  Report an Issue  |  Terms of Service