EREDIENSBESONDERHEDE

Ons hou op Sondae ‘n verskeidenheid eredienste op verskillende plekke wat ruimte skep dat mense die Here met oorgawe kan aanbid. Klik hier om die jongste erediensbesonderhede te sien.

PREKE

Klik hier om ‘n mp3-weergawe van ons eredienste in die Gemeentesentrum af te laai. Preke kan op CD by die kerkkantoor bestel word. Gaan na Kontak ons, vorms vir ‘n pdf-lys van alle beskikbare preke wat by die kerkkantoor bestel kan word. Verder sal jy op die voorblad ook die jongste preke kry wat jy sommer so direk op jou rekenaar kan luister.

BULLETIN

Wonder jy wanneer gebeur wat? Om deel te wees van Lux Mundi beteken om gereeld in te skakel! Klik hier om die jongste pdf-weergawe van ons weeklikse Bulletin af te laai en bly op hoogte van Lux Mundi se werk in die Koninkryk. 

Uitreikbediening Discussions (3)

← Back to Uitreikbediening
Discussions Reaksies Nuutste Bedrywighede

Baie dankie van Margarteha Ackerman Tehuis

Klik hier om 'n dankie-sê brief van Margaretha Ackerman Tehuis te lees.

Begin deur Elsje Büchner

0 Jun 8, 2011

'n Lys van beskikbare uitreike

Bybelmarathon & Bybelverspreiding Lidmate word uitgenooi om 'n Bybel te skenk in hulle verjaardagmaand.Kontakpersoon: Mariana Dippenaar…

Begin deur Lux Mundi

0 Feb 20, 2011

Terugvoer: Reni Kleuterskool, "Neem 'n kindjie aan"- projek

Hiermee ‘n kortlikse verslag oor die vordering met die projek en versoeke vir verdere ondersteuning : • Lux Mundi ondersteun gemiddeld 26 k…

Begin deur Lux Mundi

0 Feb 20, 2011

RSS

© 2012   Created by Lux Mundi.

Promosies  |  Report an Issue  |  Terms of Service