EREDIENSBESONDERHEDE

Ons hou op Sondae ‘n verskeidenheid eredienste op verskillende plekke wat ruimte skep dat mense die Here met oorgawe kan aanbid. Klik hier om die jongste erediensbesonderhede te sien.

PREKE

Klik hier om ‘n mp3-weergawe van ons eredienste in die Gemeentesentrum af te laai. Preke kan op CD by die kerkkantoor bestel word. Gaan na Kontak ons, vorms vir ‘n pdf-lys van alle beskikbare preke wat by die kerkkantoor bestel kan word. Verder sal jy op die voorblad ook die jongste preke kry wat jy sommer so direk op jou rekenaar kan luister.

BULLETIN

Wonder jy wanneer gebeur wat? Om deel te wees van Lux Mundi beteken om gereeld in te skakel! Klik hier om die jongste pdf-weergawe van ons weeklikse Bulletin af te laai en bly op hoogte van Lux Mundi se werk in die Koninkryk. 

Inligting

Uitreikbediening

“Soos die Vader My gestuur het, stuur ek julle ook” (Johannes 20:21)

Lede: 5
Nuutste Aktiwiteit: Sep 26, 2011

Jy is deel van God se liefdesbeweging na die wêreld.

“Soos die Vader My gestuur het, stuur ek julle ook”
(Johannes 20:21)

As missionêre gemeente leef ons in pas met God se Groot Droom dat almal op aarde Hom sal ken en eer. Elke lidmaat is deel van hierdie liefdesbeweging van God na die wêreld.

Eerstens spontaan (oral waar ons woon en werk) en tweedens wil ons op georganiseerde wyses lidmate aanspoor om getroue getuies van Jesus Christus te wees.

 

 

 

 

 

Leraar: Uitreik en Gemeenskapsprojekte
Dr. Johan Taute
Tel: (012) 998 9937 (h)
Tel: (012) 993 5908/6 (Pharos)
Sel: 083 608 4111
E-pos: jtaute@luxmundi.org.za

 

 

 

 

 

 

Bedieningskoördineerder:

Marlene Coetzee

Tel: (012) 993 5908/6 (Pharos)

E-pos: info@pharos.org.za

 

 

 

 

 

 

 

Fondsbestuurder:
Werner Kotze
Tel: (012) 998 7006
Sel: 083 228 6479
E-pos: bfocus@wbs.co.za

 

 

 

 

 

Bedieningsleier:

Rudolph Zinn
Tel: (012) 998 5524
Sel: 082 341 3849
E-pos: rudolph1@absamail.co.za

Gespreksforum

Lux Mundi

'n Lys van beskikbare uitreike

Begin deur Lux Mundi Feb 20, 2011. 0 Replies

Bybelmarathon & BybelverspreidingLidmate word uitgenooi om 'n Bybel te skenk in hulle verjaardagmaand.Kontakpersoon: Mariana DippenaarSel: 083 301 7261Tel: (012) 998 2410 Bikers-bediening aan…Meer

Lux Mundi

Terugvoer: Reni Kleuterskool, "Neem 'n kindjie aan"- projek

Begin deur Lux Mundi Feb 20, 2011. 0 Replies

Hiermee ‘n kortlikse verslag oor die vordering met die projek en versoeke vir verdere ondersteuning :• Lux Mundi ondersteun gemiddeld 26 kleuters ( R93600/300/12) vir die jaar• Tot dusver het ons…Meer

Alle Kommentaar

Voeg Kommentaar By

Jy moet 'n lid wees van Uitreikbediening om kommentaar te lewer!

 

Lede (5)

Lux Mundi Elsje Büchner Ronelle Bosman Johan Taute Hedrik Rodink
 
 
 

© 2012   Created by Lux Mundi.

Promosies  |  Report an Issue  |  Terms of Service