EREDIENSBESONDERHEDE

Ons hou op Sondae ‘n verskeidenheid eredienste op verskillende plekke wat ruimte skep dat mense die Here met oorgawe kan aanbid. Klik hier om die jongste erediensbesonderhede te sien.

PREKE

Klik hier om ‘n mp3-weergawe van ons eredienste in die Gemeentesentrum af te laai. Preke kan op CD by die kerkkantoor bestel word. Gaan na Kontak ons, vorms vir ‘n pdf-lys van alle beskikbare preke wat by die kerkkantoor bestel kan word. Verder sal jy op die voorblad ook die jongste preke kry wat jy sommer so direk op jou rekenaar kan luister.

BULLETIN

Wonder jy wanneer gebeur wat? Om deel te wees van Lux Mundi beteken om gereeld in te skakel! Klik hier om die jongste pdf-weergawe van ons weeklikse Bulletin af te laai en bly op hoogte van Lux Mundi se werk in die Koninkryk. 

Inligting

Mannebediening

Die mannebediening bestaan om die manne van die gemeente saam te bind, toe te rus en te motiveer.

Lede: 7
Nuutste Aktiwiteit: Sep 21, 2011

Manne wat Jesus volg

Die mannebediening bestaan om die manne van die gemeente saam te bind, toe te rus en te motiveer om hulle godgegewe rol in die huwelik en gesin te vervul.Om 'n man te wees wat leiding kan gee, moet jy eers leer wat dit beteken om Jesus te volg.  Die volgende geleenthede is op die manne se program:

 

• ’n Weeklikse gebedsbyeenkoms, Vrydagoggend om 05:30.
• Toerusting by ontbyte wat oop is vir die hele gemeente
• ’n Jaarlikse kamp of retraite.

 

Verantwoordelik leraar:
Dr. Lourens Bosman
Sel: 082 839 8841
E-pos: lbosman@luxmundi.org.za

 

 

 

 

 

 

 

 

Bedieningsleier:

Reniel Engelbrecht
Sel: 083 327 9030
Epos: reniel@projectway.co.za

Gespreksforum

This group does not have any discussions yet.

Alle Kommentaar

Voeg Kommentaar By

Jy moet 'n lid wees van Mannebediening om kommentaar te lewer!

 

Lede (7)

Reniel Engelbrecht Lourens Bosman Barry Smith Marius Koorts Hennie Breytenbach Emile Hurter Lux Mundi
 
 
 

© 2012   Created by Lux Mundi.

Promosies  |  Report an Issue  |  Terms of Service