EREDIENSBESONDERHEDE

Ons hou op Sondae ‘n verskeidenheid eredienste op verskillende plekke wat ruimte skep dat mense die Here met oorgawe kan aanbid. Klik hier om die jongste erediensbesonderhede te sien.

PREKE

Klik hier om ‘n mp3-weergawe van ons eredienste in die Gemeentesentrum af te laai. Preke kan op CD by die kerkkantoor bestel word. Gaan na Kontak ons, vorms vir ‘n pdf-lys van alle beskikbare preke wat by die kerkkantoor bestel kan word. Verder sal jy op die voorblad ook die jongste preke kry wat jy sommer so direk op jou rekenaar kan luister.

BULLETIN

Wonder jy wanneer gebeur wat? Om deel te wees van Lux Mundi beteken om gereeld in te skakel! Klik hier om die jongste pdf-weergawe van ons weeklikse Bulletin af te laai en bly op hoogte van Lux Mundi se werk in die Koninkryk. 

Gespreksforum

Moedersdag 13 May 2012

Begin deur Hedrik Rodink Mei 15, 2012. 0 Replies

Sondag 13 Mei het ons plantjies geplant vir Moedersdag.…Meer

Tags: Mei, 13, Moedersdag

Alle Kommentaar

Kommentaar deur Sebastiaan van Dyk op 9 Junie 2011 om 15:39

Nou ja, Nog `n kwartaal is verby! Die tyd vlieg darem maar vinnig! Hierdie is ons laaste sondag vir die kwartaal en ons gaan stilstaan by Daniel in die leeukuil! 

Onthou om almal van die Kids Games te vertel wat vanaf 11 tot 15 Julie plaasvind (dit is die laaste week van die skoolvakansie) dit kos slegs R200 vir die hele week!

 

Julle moet lekker vakansie hou, sien julle weer 24 Julie! 

 

Groetnis

Kommentaar deur Hedrik Rodink op 1 Maart 2012 om 18:15

Moenie more (3 Maart) se WOW dag vergeet nie!!!

14h00 - 18h00!!!

Enige Gr 1 -3s welkom- ouers nie.

Kommentaar deur Hedrik Rodink op 3 Maart 2012 om 8:49

WOW- wat 'n dag!!!

Vir almal wat nie daar was nie, fotos kan hier gesien word:

http://www.facebook.com/dissipelland

OF

https://plus.google.com/u/0/b/108699649358671494708/

Thanx Sebastiaan & Driaan <sp> vir 'n great dag!

Voeg Kommentaar By

Jy moet 'n lid wees van Kinderbediening Gr 1-6 om kommentaar te lewer!

 

Lede (8)

 
 
 

© 2013   Created by Lux Mundi.

Promosies  |  Report an Issue  |  Terms of Service