EREDIENSBESONDERHEDE

Ons hou op Sondae ‘n verskeidenheid eredienste op verskillende plekke wat ruimte skep dat mense die Here met oorgawe kan aanbid. Klik hier om die jongste erediensbesonderhede te sien.

PREKE

Klik hier om ‘n mp3-weergawe van ons eredienste in die Gemeentesentrum af te laai. Preke kan op CD by die kerkkantoor bestel word. Gaan na Kontak ons, vorms vir ‘n pdf-lys van alle beskikbare preke wat by die kerkkantoor bestel kan word. Verder sal jy op die voorblad ook die jongste preke kry wat jy sommer so direk op jou rekenaar kan luister.

BULLETIN

Wonder jy wanneer gebeur wat? Om deel te wees van Lux Mundi beteken om gereeld in te skakel! Klik hier om die jongste pdf-weergawe van ons weeklikse Bulletin af te laai en bly op hoogte van Lux Mundi se werk in die Koninkryk. 

Inligting

Groeigroepleiers

Hierdie groep is spesiaal vir ons groeigroepleiers. Ons gaan opleidingsmateriaal, nuttige wenke en allerlei interessante wenke hier plaas. Maak ook gerus van hierdie forum gebruik om mekaar te ondersteun en wenke uit te ruil.

Lede: 13
Nuutste Aktiwiteit: 15 Feb

Gespreksforum

Groeigroepmateriaal vir 2012

Begin deur Elsje Büchner 5 Feb. 0 Replies

Klik op die link hieronder om te sien watter groeigroepmateriaal jy moontlik in 2012 kan gebruik:…Meer

Tags: groeigroepmateriaal

Gebed tydens groep-byeenkomste

Begin deur Marnette van Rensburg Jul 27, 2011. 0 Replies

Dit is baie maklik om in 'n groef te verval - ook wat die gebed-afdeling van ons groepbyeenkomste betref. Hier is 'n paar wenke/voorstelle:1. STILTE Kom ons leer en oefen om stil te wees. In 1 Kon 19…Meer

Groeigroepleiers en geestelike transformasie

Begin deur Elsje Büchner Mei 9, 2011. 0 Replies

Neem asseblief ‘n oomblik en dink bietjie hieroor na. Hoekom is jy ‘n groeigroepleier?-          Om die volgende byeenkoms te reël?-          Om te sorg dat jou groep Sondag se offergawes…Meer

Tags: Groeigroepleiers

Alle Kommentaar

Kommentaar deur Elsje Büchner op 3 Mei 2011 om 15:57

Laai Mei se gebedskalender hier af

 

 

 

 

 

 

Gebed is nie bedoel om ons noodwiel te wees nie; dit is ons stuurwiel. (Corrie ten Boom; 1892-1983)

Kommentaar deur Marietjie Strydom op 14 Julie 2011 om 10:12
More-oggend 11:00 het ons dankdiens vir Juanita Venter - lief-vir-Hom, begaafd, lewenslustig ... Die Here het gegee - vir 39 jaar - en die Here het geneem. Ons gaan jou baie mis maatjie! 

Voeg Kommentaar By

Jy moet 'n lid wees van Groeigroepleiers om kommentaar te lewer!

 

Lede (13)

 
 
 

© 2012   Created by Lux Mundi.

Promosies  |  Report an Issue  |  Terms of Service